Steun vir BNP styg sterk in Brittanje

Byna ‘n kwart van volwassenes sou dit oorweeg om vir die regse Britse Nasionale Party te stem, het ‘n meningsopname vandag getoon, ná die partyleier se omstrede deelname aan ‘n BBC-TV-program.

Die YouGov-opname vir die Britse koerant, die Daily Telegraph, … Lees verder

Swaai na regs in Europese verkiesings

Nasionalistiese partye het ook in vele lande opgang gemaak. In Brittanje, Nederland, Oostenryk, Denemarke, Slowakye en Hongarye het die nie-tradisionele regse partye opgang gemaak.

Mnr. Nick Griffin, leier van die Britse Nasionale Party wat deur die hoofstroommedia in die Verenigde

Lees verder