Sewe in aanhouding na Nice-aanval

Franse owerhede het nóg twee mense in hegtenis geneem in die ondersoek na die Bastille Dag vragmotoraanval in Nice waarin minstens 84 mense dood is.

Die jongste inhegtenisnemings bring die totale aantal verdagtes op sewe te staan.

‘n Amptenaar verantwoordelik … Lees verder

Dan Roodt: Ná Nice lyk ANC-terreur en NP-oorgawe nóg skrikwekkender

Donderdag se bloedige terreuraanval in Nice deur die Moslemvragmotorbestuurder Mohamed Lahouaiej-Bouhlel het oor die aardbol weergalm. Die aaklige gewetenloosheid van terrorisme is opnuut onder die kollig. Ironies genoeg het die leier van die ANC en president van Suid-Afrika, Jacob Zuma, … Lees verder

ISIS juig toe Nice-aanvaller bekend word

ISIS het intussen die terreuraanval in Nice, Frankryk, op Donderdag met blydskap gevier terwyl die Moslemverdagte se naam vrygestel is.

Die internasionale terreurgroep sê dit was weerwraak vir die dood van ‘n sogenaamde “minister van oorlog” wat vroeër vanjaar deur … Lees verder

Terreuraanval in Nice: dodetal kruip na 84

Die dodetal in gisteraand se terreuraanval in Nice, Frankryk, het intussen gestyg tot 84 mense, met ‘n verdere 18 wat in ‘n “uiters ernstige toestand verkeer”, volgens die jongste inligting van die Franse ministerie van binnelandse sake wat ook vir … Lees verder

Grootste Joodse gemeenskap in Europa verwelkom Moslems

‘n Sinagoge in Marseille, Frankryk gaan omskep word in ‘n moskee, wat die demografiese verskuiwings in die Suid-Franse stad weerspieël, het ‘n Joodse leier aan AFP gesê.

‘n Moslem kulturele vereniging, Al Badr, gaan die Or Thora-sinagoge, wat al hoe … Lees verder