Leon Lemmer: ‘n Nuwe vergryp teen die akademie: die ANC-regering se nGAP-program

Die ANC-regering het ‘n nuwe manier uitgedink om nie-wittes en vroue te bevoordeel en by implikasie blankes en veral wit mans te benadeel. Dit word die New Generation of Academics Programme (nGAP) genoem. Tipies ANC het hierdie uitvindsel nie ‘n … Lees verder

Rhodes kondig transformasie-taakspan aan

’n Spesiale taakspan is deur die Rhodes-universiteit in Grahamstad saamgestel om te bepaal of dié universiteit hernoem sal word.

Die voorsitter van die universiteitsraad, Vuyo Kahla, sê nadat omstredenheid oor die beweerde gebrek aan transformasie by die universiteit in Maart … Lees verder