NG Kerk stel poligamie in, ná versoek van gay-lidmate

‘n Studiekommissie van die NG Kerk onder voorsitterskap van dr. André Bartlett het aanbeveel dat poligamie deur die Kerk aanvaar word. “Ons verwag dat poligame huweliksmaats vanaf vandag net soos tradisionele sisgenderpare voor die kansel die huweliksformulier in ons kerk … Lees verder

Dan Roodt: NG Kerk: Gebruik homo-kwessie om APK en NGK te herenig

Die nuus dat die NG Kerk se Algemene Sinode onder druk van ‘n linkse faksie van kultuurmarxistiese akademici besluit het om homoseksualiteit vanuit die Bybel te regverdig, het skokgolwe deur die kerk gestuur en vrese vir skeuring word deur verskeie … Lees verder

Die vlakvarke snork al weer oor die Belhar-belydenis

Ek probeer so min as moontlik Netwerk24 lees, ten eerste omdat dit so ‘n lelike webblad is en ten tweede vanweë die twak wat Mad Max en kie. daarin skryf. Toevallig sien ek vandag ene Jean Oosthuizen – hy verkeer … Lees verder

Namibiese NG sinode sê nee vir Belhar

Die sinode van die NG Kerk in Namibië het Saterdag ’n buitengewone­ vergadering gereël om die wysiging van artikel 1 van die Kerkorde te bespreek én om daaroor te stem.

Dié wysiging is egter nie deur die sinode aanvaar nie, … Lees verder

Hoëveldse NG Kerk omhels ‘veelkleurige gemeenskappe’ en ‘diversiteit’

Die Hoëveld-sinode van die NG Kerk het vroeër vandeesmaand tydens sy sitting besluit om die Amerikaanse ideaal van “diversiteit” te omhels.

Die tema van die sinode was “Veelkleurige gemeentes na ’n veelkleurige gemeenskap”.

“Ons het dié tema gekies, want ons … Lees verder

Julian Müller-boek sit gelowiges aan die dink

Die publikasie Geloof anderkant Sondag is deel van Julian Müller se trilogie. Die ander twee boeke is:  Om te mag twyfel en Opstanding. Dit blyk dat in die trilogie die aspek van “twyfel in geloof” sentraal staan.

Titel: Geloof

Lees verder

Jonathan Jansen se swart-wit ding

Donna Bryson is ‘n swart Amerikaanse joernalis wat ‘n aantal jare in Suid-Afrika gewerk het. Sy het ‘n boek geskryf wat veral oor die Universiteit Vrystaat (UV) handel: It’s a Black-White Thing (Cape Town: Tafelberg 2014, 172p, R185; Amazon Kindle … Lees verder

Tutu wou Afrikaans hoor by Mandela-roudiens en begrafnis

ngkEmeritus-aartsbiskop Desmond Tutu het in ’n verklaring sy spyt uitgespreek oor ’n gebrek aan inklusiwiteit by Mandela se begrafnis.

Volgens Tutu was daar ‘n “skreiende uitsluiting was dié van die Afrikaner-gemeenskap.

Hy het Afrikaners en, in die besonder die NG … Lees verder

Nico Koopman se verlange na Nelson Mandela

mandela_tronkseldeur Leon Lemmer

Daar is ‘n rubriekskrywer wat die vermoë het om my meer as enige ander te irriteer. Ek verwys na Nico Koopman, die dekaan van die fakulteit teologie aan die Universiteit Stellenbosch (US). Hy word reeds baie lank … Lees verder

Ons wit olifant

Groote Kerk, Kaapstad
Groote Kerk, Kaapstad

Deur Johann Theron.

Die Kerk-Staat skeiding word alreeds oor eeue bespreek. Wikipedia wys die “Flushing Remonstrance” van 1657 was ‘n publieke beswaar teen Peter Stuyvesant se Staat van “New Netherland”, wat net een kerk toegelaat het nl. … Lees verder

Leon Wessels se ‘onderhandelde revolusie’

Leon Wessels
Leon Wessels

deur Leon Lemmer

In Vereeniging: Die Onvoltooide Vrede (Kaapstad: Umuzi, 2010, 367p) skryf Leon Wessels (gebore in 1946) oor sy lewensloop en sy siening van die plaaslike politiek. Die boektitel verwys na die Vrede van Vereeniging wat na … Lees verder

Russel Botman op die Rooiplein

botman_rooiplein

deur Leon Lemmer

Aan die Universiteit Stellenbosch (US) word die ANC se vakansiedae, soos die herdenking van Sharpeville, die Soweto-opstand en die paswetoptog deur hardegat vroue, deesdae graag gedenk. Gebeure sonder sodanige “vryheidsdimensie”, soos Beskawingsdag (6 April) en Afrikaansdag (14 … Lees verder

Godsdienstige lewe tydens die Groot Trek

Eerw. Erasmus SmitOp enkele uitsonderinge na het die predikante van die NG Kerk die trek afgekeur omdat hulle bang was dat die trekkers sou verwilder, maar veral omdat die trek opstand teen die wettige owerheid was. So het die Sinode van 1837, … Lees verder

Engels versterk deur immigrante en predikante

Die 1820-setlaars kom in Algoabaai aan (skildery deur Thomas Baines)Somerset het besef dat sy grensbeleid kan slaag as daar baie blankes in die Suurveld in die Oos-Kaap kon bly. Sulke mense was daar: baie Britte het weens armoede en werkloosheid na ander lande geëmigreer. Sowat 90 000 wou Kaap … Lees verder