Ek het reeds ‘n algemene karakterisering van The New York Times (hierna die Times) se 1619-projek verskaf, asook Phillip Magness se kommentaar daarop (Praag 5.12.2020). Hierdie rubriek handel oor Peter W Wood (gebore in 1953) se beter … Lees verder
Etiket: New York Times
Karel Combrinck: Molog en die media
Uiteraard sluit hierdie in ‘n mate aan by Dr Roodt se video oor die walglike skepsel Joe Biden. Ek wil darem net sê dat ek dié stukkie geskryf het voordat ek na dr Roodt se video gekyk het. Miskien kan … Lees verder
New York Times bekommerd oor ‘regse gevaar’ op YouTube
Die linkse Amerikaanse koerant, The New York Times, het gister berig oor die “regse gevaar” wat op YouTube dreig. Volgens die koerant is “YouTube die gasheer vir net ‘n enkele oorheersende inheemse politieke gemeenskap: die YouTube-regses”. Dit volg op die … Lees verder
VSA-wetgewers beloof optrede teen Iran
Amerikaanse wetgewers het gister onderneem om gou en beslissend teen Iran op te tree. Dit volg op ‘n verslag dat wapendeskundiges van mening is dat Teheran die kundigheid ontwikkel het om ‘n atoombom te bou – en dit terwyl ‘n … Lees verder