ANC-minister prys Daily Show

Die minister van Internasionale Verhoudinge, Maite Nkoana-Mashabane, het The Daily Show se ateljee in New York Maandag besoek.

Die Daily Show is ‘n linkse propagandaspuit wat as komedie gekamoefleer word.

Die ANC-minister Trevor Noah voor sy debuut as die nuwe … Lees verder

Eiendom: die wêreld se 10 duurste stede

Hier volg die wêreld se tien duurste stede wat residensiële eiendom betref, genommer vanaf 10 tot 1. Telkens gaan dit om die aantal vierkante kilometer wat ‘n mens met een miljoen VS$ sal kan koop.

10. Sjanghai. Hier kan ‘n … Lees verder

NY lamgelê na burgemeester paniek saai oor weer

‘n Hewige sneeustorm het miljoene mense in die noordooste­ van die VSA geraak en ‘n noodtoestand­ is onder­ meer in New Jersey, Connecticut­, Massachusetts­ and dele van die staat New York afgekondig­.

Bill de Blasio, die omstrede burgemeester van New … Lees verder

Ebola in die beton-oerwoud

‘n Dokter wat onlangs na New York teruggekeer het is positief vir ebola getoets.

Hy het met sy terugkeer in die VSA deur die doeanepos se siektebeheer geen koors getoon nie.

Die dokter, Craig Spencer, wat ebola-pasiënte in Guinee behandel … Lees verder

SA: Hervormde Veiligheidsraad sal vrede en veiligheid verbeter

Suid-Afrika het onderneem voort te gaan om die hervorming van die VN tydens ons land se deelname aan die sitting van die VN se Algemene Vergadering, op die agenda te hou. President Jacob Zuma sal die afvaardiging na die jaarvergadering … Lees verder

‘Skaam jou dat jy Afrikaans is, Nazi!’

‘n Afrikaanse meisie is deur ’n Amerikaanse modelagent vertel sy behoort haar te skaam omdat sy Afrikaans is, het Rapport berig.

Die model Anna Modler, 16, het Iris ­Minier van Elite Models genader oor moontlike oorsese modelwerk. Minier het … Lees verder

VSA wil Franse bank met $10 miljard beboet

bnp-paribas-logoFrankryk se beleërde Sosialistiese regering veg tevergeefs teen die Verenigde State se voorneme om die grootste Franse bank, BNP Paribas, met $10 miljard (meer as R100 miljard) te beboet omdat die bank Amerikaanse sanksiewetgewing teen Iran sou oortree het.

Daar … Lees verder

Ontploffing eis vier in NY

harlemgasDie ontploffing wat New York Woensdag geskud het, was glo te wyte aan ‘n gaslek.

Die dodetal in die gasontploffing in Harlem, in die noorde van die Amerikaanse stad, sal na verwagting nog verder styg.

Twee woonstelgeboue is slegs vyftien … Lees verder

JD Salinger oorlede

Die Amerikaanse skrywer JD Salinger, outeur van The Catcher in The Rye, is op die ouderdom van 91 in sy huis in New Hampshire oorlede.

Hy het weens natuurlike oorsake dood.

The Catcher in The Rye het in 1951 die … Lees verder

Bernie Madoff: Die grootste swendelaar van alle tye

Hy trou met Ruth Alpern, sy eertydse skoolnooi by wie hy twee seuns, Andrew en Mark het. In 1960 stig hy die Wallstraatse firma Bernard L. Madoff LLC en mettertyd word hy die voorsitter van die NASDAQ-aandelebeurs. Sy firma word

Lees verder

Hy trou met Ruth Alpern, sy eertydse skoolnooi by wie hy twee seuns, Andrew en Mark het. In 1960 stig hy die Wallstraatse firma Bernard L. Madoff LLC en mettertyd word hy die voorsitter van die NASDAQ-aandelebeurs. Sy firma word

Lees verder