Gedurende die 70’ger jare het mediese studente se sosiologiese onderbou die boek “Society Today” (wat nie meer beskikbaar is vandag nie), ingesluit waarin die konsep van “Local vs International” beskryf is. Alhoewel die konteks meer rondom nie-kreatiewe teenoor kreatiewe denke … Lees verder
Etiket: netwerke
Selfoonoproepe kan goedkoper word

Die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika (Okosa) het Woensdag in ’n verklaring gesê hy het die 2010-tariewe hersien as deel van ‘n voortgesette poing om “die hoë
Elektrisiteit in ‘n digitale ekonomie

Elektrisiteit is veel meer as net ‘n energiemedium. Die potensiaal vir innovasie wat in elektrisiteit opgesluit lê maak dit die hartklop van die beskawing, waarsonder die mensdom moeilik sou kon voortbestaan. Dit is veilig om te aanvaar dat die pas … Lees verder