Motorfietsryer dood in Krugersdorp

“n Motorfietsryer het gisteraand gesterf toe hy agter in ‘n bakkie vasgery het in Sterkfonteinweg, Krugersdorp, het paramediese personeel Sondag gesê.

“Netcare 911-paramedici het op die toneel  aangekom en die motorfietsrywer, ‘n man in sy vyftigerjare, op die pad gevind … Lees verder