SAIR: Polisie is ‘n staatsondersteunde ‘misdaadbende’

‘n Verslag wat Woensdag deur die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) vrygestel sal word, beskryf die Suid-Afrikaanse polisie as ‘n staatsondersteunde misdaadbende.

Getiteld “Broken Blue Line 2”, dui die verslag daarop dat oortredings nie meer net “geïsoleerde voorvalle” is nie, … Lees verder

Gauteng se Mulder kondig sy uittrede uit VF+ aan

Die leier van die Vryheidsfront Plus in Gauteng, Jaco Mulder het sy skielike uittrede uit die politiek aangekondig.

Mulder sê dit voel na die mees geleë tyd om ná die pasafgelope verkiesing die tuig neer te lê. Hy sê hy … Lees verder

Bedrog, korrupsie, wanadministrasie in Molteno onthul

molteno‘n Forensiese ondersoek na die beleërde Kwanca plaaslike munisipaliteit by Molteno in die Oos-Kaap, het bedrog, korrupsie, nepotisme en wanadministrasie by die munisipaliteit onthul.

Die verslag, wat Donderdag by ‘n raadsvergadering ter tafel gelê is, het ook onthul dat Goliath … Lees verder

Bekkersdal smeul oor leë beloftes

bekkersdalSwart inwoners van Bekkersdal aan die Wesrand kan binnekort weer begin protesteer, hangende die besluit wat Donderdag by ‘n openbare vergadering geneem word.

Bekkersdal is aan die einde van verlede jaar deur gewelddadige protesaksie geskud vir meer as ‘n maand … Lees verder

Hy kan doen met sewe miljoen

Die uitgaande openbare beskermer Lawrence Mushwana het ‘n afskeidspakket van byna R7-miljoen ontvang, wat allerweë kritiek ontlok.

Hy word ook daarvan verdink dat hy vergeldingsoptrede teen die hoof van die openbare beskermer se kantoor, Themba Mthethwa, onderneem het omdat dié … Lees verder

Afgedankte kry administrateurspos

Hy het in Mei saam met 18 medebeskuldigdes in die Vrystaatse hooggeregshof verskyn op onder meer twee aanklagte van rampokkery wat spruit uit ’n ondersoek na Mangaung (Bloemfontein, Thaba Nchu en Botshabelo) se finansies.

Hy verskyn weer op 9 Desember … Lees verder

Hy het in Mei saam met 18 medebeskuldigdes in die Vrystaatse hooggeregshof verskyn op onder meer twee aanklagte van rampokkery wat spruit uit ’n ondersoek na Mangaung (Bloemfontein, Thaba Nchu en Botshabelo) se finansies.

Hy verskyn weer op 9 Desember … Lees verder