Helfte van wêreld kry internettoegang

Die Verenigde Nasies beraam dat bykans die helfte van die wêreld se bevolking teen die einde van die jaar toegang tot die internet sal hê, het RSG berig.

Die internasionale telekommunikasie vereniging voorspel dat drie komma twee miljard van die … Lees verder

Nepal weier Britse helikopters in rampgebied

Drie Chinook-helikopters wat deur die Britse leër gestuur om met noodleniging in die aardbewing-geteisterde Nepal te help, en gestrand was in Chandigarh in Noord-Indië, is onverrigter sake terug na Brittanje.

Volgens vroeëre berigte het die regering van Nepal toegang vir … Lees verder

Nog ‘n aardbewing skud Nepal

Nog ’n aardbewing­, wat 7,3 op die Richterskaal geregistreer­ het, het Nepal geruk.

Bevreesde inwoners van die land se hoofstad, Katmandoe­, het gister verskrik in die strate uitgehardloop.

Die aardbewing het om 12:35 plaaslike­ tyd die Himalajas-nasie­ getref. Die middelpunt … Lees verder

Hulporganisasie weet nie 3 van SA word vermis nie

Die hulpverleningsorganisasie, Gift of the Givers, is nie bewus van drie Suid-Afrikaners wat moontlik nog in Nepal vermis is nie, met die amptelike dodetal wat die 7 500 kerf verbygesteek het.

Gift of the Givers-stigter, Imtiaz Sooliman, se komentaar volg … Lees verder

Kenners het Nepal-ramp voorspel

Die grootste tragedie in Nepal, wat Saterdag deur ‘n massiewe aardbewing getref is en duisende mense dood of haweloos gelaat het, is dat daar twee weke gelede reeds ‘n vergadering gehou was waarin kundiges hierdie aardbewing voorspel het.

Dit is … Lees verder

Nepal-skudding: Everest-klimmers dood

Minstens 17 bergklimmers is op Everest dood toe ’n massiewe sneeustorting weens ‘n groot aardskudding in Nepal hulle verswelg het.

Die sneeustorting het ’n groot gedeelte van die basiskamp op Everest verwoes en vrese laat ontstaan dat baie meer ongevalle … Lees verder