Trump se dogter kry onwelkome ontvangs in Duitsland

Ivanka Trump, dogter van die Amerikaanse president, is in Duitsland uitgejou toe sy probeer het om haar pa se verbintenis tot vrouekwessies te verdedig tydens ‘n vrouepaneelvergadering in Berlyn. En dit was tussen haar globalistiese geesgenote, kanselier Merkel en die … Lees verder

Genadelose Russiese aanslag op djihadi-vestings in Sirië

Russiese vegvliegtuie het ‘n genadelose aanslag op djihadistiese stellings in Sirië voorgesit.

Inwo­ners in die gebiede wat geraak word sê dat hulle ernstige tekorte aan kos en medisyne ondervind.

Die aanvalle teen dagbreek het groot brande in die Al-Mashhad- en … Lees verder

Russe roep skaakmat in Sirië

Die Neocons bevind hulself in ‘n doodloopstraat na die ineenstorting van die Kerry-Lawrof-ooreenkoms om ‘n skietstilstand in Sirië uit te roep.

Die Siriese weermag het die djihadis in die ooste van Aleppo vasgekeer, en die werklikheid van verdoemende nederlaag in … Lees verder

Neocon Nuland se witbroodjie moet bedank

Die eerste minister van die Oekraïne, Arseniy Yatsenyuk sê hy het besluit om te bedank oor wat hy bestempel het as ‘n kunsmatige politieke krisis in die land.

Yatsenyuk het in Februarie net-net ‘n mosie van wantroue in die land … Lees verder