Nene ‘bid’ dat Zuma nie Molefe in Gordhan se pos aanstel nie

Die voormalige minister van Finansies, Nhlanhla Nene, het aan die vereniging van swart sekuriteite-en beleggingsberoepslui gesê hy bid dat President Jacob Zuma nie die minister van Finansies, Pravin Gordhan uit sy pos sal verwyder nie.

Nene het die hooftoespraak gelewer … Lees verder

Spertyd vir SAL-ooreenkoms verstryk vandag

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens se spertyd vir ‘n ooreenkoms met Airbus om vyf vliegtuie te huur, verstryk vandag, het RSG berig.

Meer as 600 miljoen rand sal teen vandag betaal moet word tensy die Tesourie en SAL ‘n ooreenkoms kan bereik … Lees verder

SA se kernplanne glo reeds goedgekeur

Die dagblad Business Day het Maandag berig dat die kabinet verlede Woensdag in die geheim die kernkragplanne goedgekeur het.

Suid-Afrika beplan om tussen 6 en 8 kernkragreaktors van 9 600 MW op te rig teen ‘n geraamde koste van tussen … Lees verder

Cosatu waarsku David van Rooyen oor kerntransaksie

Cosatu het Donderdag die nuwe minister van finansies, David van Rooyen, gemaan dat hy nie behoort voort te gaan met die staat se beplande kernkragtransaksie nie.

Die Franse Areva-kerntender vir Eskom is pas deur ‘n appèlhof ter syde gestel.

Volgende … Lees verder