Boer en vrou met graaf geslaan in plaasaanval

‘n Bekende boer van Nelspruit (Mbombela), mnr. Gerhard Kunneke, word in die intensiewe sorgeenheid van Mediclinic Nelspruit behandel nadat hy gisteraand oorval is op sy plaas in die Kingstonvale-omgewing op die pad na KaNyamazane.

Daar was beurtkrag in die area … Lees verder

Swart verdagte weer voor vir veearts-moord

‘n Swartman gaan na verwagting vir ‘n tweede keer Maandag in die Witrivier-landdroshof in Mpumalanga verskyn in verband met die moord en verkragting van Rensia de Wet (46), veearts.

Die beskuldigde was na bewering een van De Wet se werknemers.… Lees verder

Besinning oor Afrikaans as onderrigtaal aan universiteite

Blade Nzimande, die kommunistiese minister van hoër onderwys, het onlangs gesê: “Ek wil beklemtoon dat ons nie langer Afrikaanse … universiteite het nie” (Die Burger, 23 Julie, p 2). Dit is in ooreenstemming met die vermetele voorskrifte vir “sosiale inklusiwiteit” … Lees verder

Blade Nzimande, die kommunistiese minister van hoër onderwys, het onlangs gesê: “Ek wil beklemtoon dat ons nie langer Afrikaanse … universiteite het nie” (Die Burger, 23 Julie, p 2). Dit is in ooreenstemming met die vermetele voorskrifte vir “sosiale inklusiwiteit” … Lees verder

Drie nuwe universiteite

deur Leon Lemmer

2014 kan ‘n belangrike jaar in die geskiedenis van Suid-Afrika wees omdat daar met onderrig aan drie nuwe universiteite begin is. Die vraag is of hierdie instansies die land se akademiese aansien gaan verhoog, of gaan hulle … Lees verder

Trichardt-monument geskend

wawielDie bekende Trichardt-gedenkmonument, ‘n wawiel, in die middestad van Nelspruit met sy historiese brons sonwyser, is oopgebreek en van alles gestroop.

Die loodkapsule wat sedert 1938 in die monument bewaar word en eers in 2038 oppgemaak moes word, is ook … Lees verder

Verspreide oproer oor buitelanders, HOP-huise

somaliDaar is steeds ‘n groot polisieteenwoordigheid by New Brighton in Port Elizabeth nadat die plunder van winkels wat aan Somaliërs behoort deur die woonbuurt versprei het.

Die Somaliërs het alles opgepak wat hulle uit hulle winkels kon red en is … Lees verder

Nelspruit-naamsverandering weens fout nie voor hof

nelspruitDie hofsaak oor Nelspruit se naamsverandering na Mbombela kon nie in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria aangehoor word nie weens ‘n fout op die hofregister.

Die finansiële bestuurder van die Laeveldse Sake- en Toerismekamer, Linda Grimbeek het dit as teleurstellend … Lees verder

Nelspruit hof toe oor naamsverandering

mbombelaInwoners van Mpumalanga en die Laeveldse Sake- en Toerismekamer is vandag in die Hooggeregshof in Pretoria om die naamsverandering van Nelspruit na Mbombela uit te daag.

Sowat 20 000 inwoners en die Kamer het R300 000 ingesamel om die naamsverandering … Lees verder

Naspers, universiteite en Afrikaans

deur Leon Lemmer

Twee berigte oor nuwe universiteite het onlangs in Die Burger verskyn. Op 16 deser is berig dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) sy akademie in die Paarl met ingang 2014 in ‘n universiteit gaan omskep. Grade van baccalaureus … Lees verder

Gesin met binddraad vasgebind, beroof

Drie mans is soek nadat hulle verlede Woensdagoggend ‘n gesin vasgebind het en hul huis in Nelspruit beroof het.

Mnr. Petrus Müller, sy vrou Annemarie en dogter Jacquelene (12), is omstreeks 01:00 deur die mans in balaklawas oorval en met … Lees verder

Bejaardes ernstig beseer in jongste plaasaanval

’n Bejaarde egpaar van Nelspruit is ernstig beseer in die jongste plaasaanval.

Tina Muller (82) is in ’n bedenklike toestand in die hospitaal met ernstige hoofbeserings, terwyl haar man, Steward Jonker (81), ’n eiendomsagent, ook ernstig beseer is.

Die twee … Lees verder