Drie rylopers in Oos-Kaap doodgeskiet

Verkiesingsgeweld het moontlik na die Oos-Kaap uitgebrei, nadat verskeie kandidate in die opkomende munisipale verkiesing reeds in KwaZulu Natal vermoor is.

Minstens drie mense is op Mthatha in die Oos-Kaap dood en nog 15 gewond toe gewapende aanvallers op taxipendelaars … Lees verder

ANC ontken brandstigting by SAKP-huise

sacpDie ANC in die Nelson Mandelabaai Metro het homself gedistansieer van brandstigting by huise wat aan lede van die Kommunisteparty in die KwaLanga-township in Uitenhage behoort.

Dit volg nadat die huis van ‘n optogorganiseerder met petrolbomme bestook is, het RSG … Lees verder

Oproeriges brand DA-kantoor af

burningtyresOproeriges het Donderdagmiddag ‘n gemeenskapsaal, gesondheidskliniek en nuutgeboude kantore van die DA aan die brand gesteek in die Oos-Kaap.

Die situasie op Uitenhage bly gespanne na die geweld op die dorp uitgebreek het.

Die polisie het gesê buitebande is deur … Lees verder