Vir inligting oor die ANC as ‘n gewelddadige, terroristiese instansie is daar geen beter of meer gesaghebbende bron nie as Anthea Jeffery se People’s War: New light on the struggle for South Africa (Johannesburg: Jonathan Ball, 2014, 676p; Kindle $9,19). … Lees verder
Etiket: Nelson Mandela
Leon Lemmer: Amerikanisering weens navolging
“White folks was in the caves while we was building empires. We built pyramids before Donald Trump even knew what architecture was” – Al Sharpton (Wikipedia).
“Egyptians were creating great works of art and architecture when whites were … Lees verder
Leon Lemmer: Christopher Hope (Deel 2): Met oogklappe aan deur ‘n verwoeste land
Ná die skrywer Christopher Hope se besoek aan die ou Suid-Afrika in 1987 (Praag 5.09.2020), het hy in 2017 na sy geboorteland, maar ‘n nuwe Suid-Afrika, teruggekeer en in ‘n boek verslag oor sy waarnemings gedoen: The Café … Lees verder
Brief: Enkele opmerkings oor Jakes Gerwel se nalatenskap
Op 13 deser het ek op die ondergenoemde artikel van Melt Myburgh gereageer deur my opmerkings na LitNet te stuur. Hierdie teks is egter nie gepubliseer nie. Ek stuur dit dus hiermee na Praag vir moontlike publikasie. Ek het die … Lees verder
Leon Lemmer: Peter Hitchens oor die ontaarding van die Britte
Christopher Hitchens (1949-2011) was ‘n radikale, konfronterende, marxistiese joernalis wat baie polemieke met sy omtrede uitlatings ontketen het. Saam met Richard Dawkins, Daniel Dennett en Sam Harris was hy een van die grondleggers van die militante Nuwe Ateïsme. In sy … Lees verder
Leon Lemmer: Konserwatisme: ‘n bekoorlike verlore saak
Richard West (1930-2015) was ‘n konserwatiewe Britse joernalis wat in talle lande gewerk het; ook in Suid-Afrika. Hy is onder meer die outeur van boeke soos The white tribes of Africa (1965), The white tribes revisted (1978) en The diamonds … Lees verder
Leon Lemmer: Terrorisme en revolusie
‘n Kwarteeu het verloop sedert die gebeure van 1990/94. Dit het duidelik geword dat daar nie politieke magsdeling plaasgevind het soos valslik aan die blanke kiesers belowe is nie, maar magsoorgawe aan die swart meerderheid. Daar is nie evolusionêre voortsetting … Lees verder
Brief: Repliek op ‘Janusz Walus langer in tronk as Nelson Mandela’
‘n Brief deur Elma Potgieter na aanleiding van Guy Robertson van Kampsbaai se brief van 18 Maart 2020: Janusz Walus langer in tronk as Nelson Mandela.
Ek kan dalk ‘n bietjie lig werp op die aangeleentheid aangesien ek van … Lees verder
Brief: Janusz Walus langer in tronk as Nelson Mandela
Leon Lemmer: Hermann Giliomee: Ou wyn in nuwe bottels
Hermann Giliomee (gebore in 1938) is ‘n gerespekteerde historikus. Hy beywer hom vir die heil van Afrikaans in groter mate as enige lid van die huidige geslag Afrikaanstaalkundiges en -letterkundiges. Veral in hierdie opsig wek hy die indruk van ‘n … Lees verder
Dan Roodt: 2 Februarie, ‘n swart dag in ons geskiedenis
Dertig jaar gelede het FW de Klerk kastig “op eie houtjie” in ‘n Damaskusoomblik besluit om die verbod op die ANC en die SAKP op te hef, Mandela en ander politieke gevangenes (eintlik terroriste) vry te laat en sy rampspoedige … Lees verder
Leon Lemmer: Willie Esterhuyse oor oorlog en vrede
Willie Esterhuyse (gebore in 1936) maak daarop aanspraak dat hy ‘n (belangrike) rol in die beëindiging van die blanke politieke bewind in Suid-Afrika gespeel het. Hy het in die jare tagtig deelgeneem aan “geheime gesprekke”, wat as resultaat gehad het … Lees verder
Leon Lemmer: Grade van verligtheid
‘n Resensie het onlangs die bestaan van die volgende boek onder my aandag gebring: Anelia Schutte (gebore in 1978), For the people: A story of small-town apartheid (London: HarperCollins, 2014, 384p, R240; Amazon Kindle $5,98). Op die buitebladsy staan: “A … Lees verder
Dan Roodt: Een radikalisme roep ‘n ander op
In die politiek word daar gepraat van die Overton-venster, dít wat op ‘n gegewe oomblik in ‘n land as polities aanvaarbaar beskou word, aldan nie. In die tagtigerjare onder PW Botha is die ANC as ‘n terreurorganisasie beskou en kommunisme … Lees verder