Stakers bestorm Liewe Heksie-vertoning by Kunstefees

Toeskouers wat die gekanselleerde vertoning van die Vrystaat Kunstefees-produksie, Liewe Heksie, Donderdagaand bygewoon het kan Sondagoggend die vertoning weer sien.

Dit nadat die vertoning by die Sand du Plessis-teater in Bloemfontein sowat 15 minute nadat dit begin het, ontwrig is … Lees verder

Numsa vra interdik om nie uit Cosatu geskors te word nie

Die politieke skaakspel in Cosatu gaan voort, nadat die staatsdiens-vakbond, Nehawu ‘n beroep op die vakbondfederasie gedoen het om die metaalwerkersvakbond, Numsa uit die federasie te skors.

Nehawu sê as Numsa nie goeie redes kan verskaf hoekom hy deel van … Lees verder

Skeuring dreig in Cosatu

cosatuhouse‘n Skeuring dreig in die vakbondfederasie Cosatu.

Die federasie se Sentrale Uitvoerende Komitee is vir ‘n spesiale vergadering byeen waar die toekoms van Cosatu se hoofsekretaris, Zwelenzima Vavi en sy grootste ondersteuner, Numsa bespreek word.

Vavi se skorsing is verlede … Lees verder