Koop ‘Negrologie’ nou terwyl voorraad hou

negrologieblad600‘Negrologie’ is verreweg een van die beste onlangse boeke oor Afrika wat daar ooit geskryf is. Elke aspek van die vasteland se probleme (bevolkingsontploffing, geweld, korrupsie) word ondersoek, tesame met ‘n hoofstuk oor Suid-Afrika. Die boek is slegs in die … Lees verder

Fanie Cloete se holocaust-ontkenning…

Fanie Cloete se bewering dat Stellenbosch nog altyd ’n “tweetalige instelling” was, ontken dit wat Jan Smuts ons “eeu van onreg” (die negentiende eeu) genoem het. Ná 1806 het die tweede Britse besetting gevolg waartydens Engels stelselmatig in die Kaap … Lees verder

‘n Wêreld sonder grense

Toe ek ‘n ondergraadse student was, het ek in die anargisme as politieke filosofie belanggestel. Op daardie stadium was Suid-Afrika ‘n blanke republiek met streng reëls en is daar selfs morele voorskrifte oor naaktheid in tydskrifte en die taalgebruik van … Lees verder

Die ANC kort ‘n Perikles

Perikles se bekende redevoering in Athene, meer as 2500 jaar gelede, het vir toekomstige geslagte, een van die paaie van versoening aangedui.

Die eienskap wat ek die meeste by die ANC-leiers en in swart geledere mis, is wyse manne, hulle … Lees verder

Sewe dodelike skete in SA

My term "siektes" of dan "skete", of kwale en gebreke, probeer om onder een kombers daardie probleme en behoeftes in SA saam te vat wat ek sien as die grootste sondebokke, grootste behoeftes, grootste verval en disintegrasie van histories wel

Lees verder

My term "siektes" of dan "skete", of kwale en gebreke, probeer om onder een kombers daardie probleme en behoeftes in SA saam te vat wat ek sien as die grootste sondebokke, grootste behoeftes, grootste verval en disintegrasie van histories wel

Lees verder