Kiëf verontagsaam skietstilstand oor MH17 ramptoneel

Internasionale kenners sal probeer om Vrydag by die wrakstukke van vlug MH17 te begin werk, terwyl die Oekraïense magte alles in hul vermoë doen om die toneel onbegaanbaar te maak.

Kiëf het hul offensief teen selfverdedigingsgroepe hervat nadat ‘n een-dag-stilstand … Lees verder