Nederland ervaar ongekende ekonomiese inkrimping

Die jare dertig is terug, altans vergelykings met die 1930’s. Die Nederlandse premier, Jan-Peter Balkenende, het gister op ’n sombere perskonferensie gesê dat die ongekende inkrimping van die Nederlandse ekonomie aan daardie tyd herinner.

Die Nederlandse ekonomie krimp vanjaar met

Lees verder