Video: Boere reageer op Nederlandse mosie teen grondonteiening

By ‘n onlangse landbouberaad van TLU SA waar daar indringend gepraat is oor die krisis wat Suid-Afrikaanse landbou in die gesig staar, het dr. Dan Roodt met mnr. Louis Meintjes, president van dié organisasie gesels. In die tweede deel van … Lees verder

Dan Roodt: GroenLinks en Afrikaans — Azille Coetzee se Amsterdamse relaas

Teen my beterwete in, het ek $20,70 (R300 op ‘n rand of twee na) betaal vir die Kindle-weergawe van Azille Coetzee se debuut, In my vel — ‘n reis . (Tafelberg, 2019). Die skryfster is onbeskaamd links, feministies, kultuurmarxisties en … Lees verder

Dan Roodt: Sondagaktueel 2

In hierdie tweede aflewering van hul weeklikse potgooi oor aktuele sake hier en in die buiteland, gesels Dan en Karin Roodt oor die mosie van die Nederlandse parlement waarin teenkanting teen grondonteiening sonder vergoeding in Suid-Afrika uitgespreek word. Korrupsie in … Lees verder

Nederlandse verkiesings: ‘Die vermetelheid en domheid van mag is gestraf’

Die behoudende Nederlandse party Forum vir Demokrasie (FvD) is nou die sterkste party wat uit die verkiesings vir die Nederlandse provinsiale raad kom. Met twaalf setels het die VVD soveel ontvang as die liberale VVD-party van premier Mark Rutte.

Baudet … Lees verder

Leon Lemmer: Afrikaners: ‘Swerwers sonder rigting, soekers wat nooit vind’?

Die Nederlandse regering was een van die grootste kritici van die Afrikanerbewind in Suid-Afrika. Apartheid is verdoem sonder om ter versagting die historiese bande tussen die twee lande in ag te neem. Hierdie strategie het ten minste deels te make … Lees verder

Dan Roodt: Indrukke van Nederland

Onlangs het ek drie weke in Amsterdam deurgebring. Daar is sekerlik geen ander land — behalwe miskien die Vlaamse streek in België — waarvan die geskiedenis so nou met ons s’n verweef is nie. Sonder die Nederlandse V.O.C., sou daar … Lees verder

Oorsese betogings teen Afrikanervolksmoord nou ‘groter as anti-apartheidsbeweging’

Gister het daar ‘n betoging teen plaasmoorde en die uitwissing van die Afrikanervolk voor die Suid-Afrikaanse ambassade in Den Haag plaasgevind en vanoggend is ‘n soortgelyke optog in Adelaide, Australië gehou. Dit het dr. Dan Roodt van PRAAG genoop om … Lees verder

Leon Lemmer: Korrupsie in Kenia en Suid-Afrika

Nigerië word algemeen as die korrupste land in Afrika beskou. Dit maak hom heel moontlik die korrupste land in die wêreld omdat korrupsie deesdae so kenmerkend van en endemies in Afrika is. Dit was nie altyd so nie. Toe daar … Lees verder

Dan Roodt: Skep ‘n nuwe Afrikaanse groeipunt aan die kus

Die probleem waarmee ons sit, is al oor en oor ontleed. Wat is die oplossing? “Wat is julle plan?” het die Nederlanders, Vlaminge en Duitsers vir my onlangs in Europa gevra. Daar is mos die grappie van ‘n Boer maak … Lees verder

Dan Roodt: Afrikaner en Hollander: Dis tyd dat ons mekaar vind

Elke Afrikaner is trots op Jan van Riebeeck. Toe Zuma iets neerhalends oor ons volksvader sê, het daar spontaan op sosiale media die slagspreuk “Je suis Jan”, verskyn, tesame met ou randnote waarop sy afbeelding trots gepryk het. Die ou … Lees verder

Leon Lemmer: Karel Schoeman as Nederlander wat Afrikaans skryf

Karel Schoeman (26.10.1939-1.05.2017) se dood het heelwat publisiteit gekry en daar is toe ook oor sy literêre nalatenskap besin. Omdat hy by voorkeur in Afrikaans gepubliseer het, was daar oningeligtes wat hom ‘n Afrikaner genoem het. Ek bespreek sy twee … Lees verder

Laai Martin Bosma se boek gratis hier af!

Die Nederlandse parlementslid, Martin Bosma, wat gereeld ‘n lansie vir Afrikaners breek in die Tweede Kamer, hul parlement, het toestemming verleen dat sy eerste boek, De schijnelite van de valse munters: Drees, extreem rechts, de sixties, nuttige idioten, Groep Wilders Lees verder

Ooggetuies betwis polisieweergawe van moontlike terreuraanval in Amsterdam

Die Nederlandse polisie sluit terrorisme uit by die voorval waarin agt mense beseer is toe ‘n motor buite ‘n Amsterdamse stasie in hulle vasgery het. Maar ooggetuies verskaf ‘n ander weergawe as die amptelike polisieverklaring van wat gebeur het en … Lees verder

Leon Lemmer: ‘n Skewe siening van blanke Nederlanders

Gloria Wekker (gebore in 1950) het die volgende boek gepubliseer: The politics of passion: Women’s sexual culture in the Afro-Surinamese diaspora (New York: Columbia University Press, 2006, 335p; Amazon Kindle $20,92). “The publication of this book was made possible by … Lees verder