SAA beëindig BnP Capital se dienste

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAA) het ‘n besluit om die dienste van die omstrede BnP Capital te beëindig as ‘n verskaffer van finansiële dienste aan die lugredery, het die lugredery Donderdag aangekondig word.

Die besluit is Woensdag aan BnP Capital gekommunikeer, … Lees verder

FNB los Guptas, Nedbank gedreig

Die Gupta-familie het Eerste Nasionale Bank versoek om redes te verstrek waarom die bank die rekeninge gesluit het van die Oakbay Investments-maatskappy wat aan die Gupta-familie behoort.

Die maatskappy is die houermaatskappy vir die Gupta-familie se sake-ondernemings in Suid-Afrika.

Volgens … Lees verder

Afrika wys tande oor aanvalle op buitelanders

Die Nigeriese regering het glo ’n ultimatum aan die Suid-Afrikaanse regering gestel om die geweld teen hulle burgers te keer, en gedreig dat Suid-Afrikaanse ondernemings in Nigerië gesluit sal word indien dit aanhou.

Meer as 100 Suid-Afrikaanse maatskappye, waaronder MTN, … Lees verder

Korporatiewe geldwolwe en Edward Nathan Sonnenbergs

In die goeie ou dae was daar bankinstellings soos Volkskas waar ‘n mens jou kontantvloei met die bankbestuurder kon gaan bespreek en indien jy ‘n redelike reputasie by die bank gehad het was so ‘n bankbestuuder gewoonlik bereid om jou … Lees verder

Reserwebank beboet banke oor gebrek aan geldwassery-maatreëls

standardStandardbank is ‘n boete van 7,6 miljoen pond in Januarie opgelê deur die Britse Finansiële Gedragskode-owerheid nadat die bank in Londen se eenheid glo nie ‘n voldoende beleid of prosedures in plek gehad het vir korporatiewe kliënte wat verbind word … Lees verder

Malema gaan vir Nedbank ‘n les leer

Die ANC-jeugliga wil swart Suid-Afrikaners mobiliseer om hul Nedbankrekeninge toe te maak indien die banke in gebreke bly om die borgskap wat dit onlangs van Atletiek Suid-Afrika onttrek het, weer in te stel, het die liga se president Julius Malema … Lees verder