Pretoria-inwoners ”n klomp rassiste’

Gauteng se premier, Nomvula Mokonyane, sê wit inwoners van Pretoria is “’n klomp rassiste”.

Beeld het haar gevra of sy die siening van Sicelo Shiceka, minister van koöperatiewe regering, dat die hoofstad op plaaslike regeringsvlak swak bestuur word, deel.

Vullisstakings … Lees verder

Carin Visser antwoord minister Shiceka

Die munisipale aktivis van Sannieshof, wat landwye bekendheid verwerf het toe sy noodgedwonge begin het om self munisipale dienste in dié dorp te verskaf, het gereageer op minister Sicelo Shiceka se uitlatings dat daar “oorlog” teen blankes gaan kom as … Lees verder

‘Blankes ondermyn munisipaliteite’

Sicelo ShicekaDie minister van samewerkende regering en tradisionele sake, Sicelo Shiceka, het gister gesê dat blanke belastingbetalersunies die vermoëns van munisipaliteite om dienste te lewer, ondermyn.

In ‘n klaarblyklike verwysing na mnr. Jaap Kelder se Nasionale Belastingbetalersunie, het Shiceka aan die … Lees verder

Colesberg-inwoners herstel elektrisiteit met hofbevel

Nadat die Aksiegroep, wat by die Nasionale Belastingbetalersunie van mnr. Jaap Kelder geaffilieer is, 'n tydelike hofbevel teen die munisipaliteit verkry het, het die burgemeester, munisipale bestuurder en finansiële bestuurder steeds geweier om die krag aan te sit.

Mnr. Johan

Lees verder

Sannieshoffers wen teen ANC-munisipaliteit in hof

Mev. Carin Visser, die voorsitter van die Sannieshof-inwoners-en-belastingbetalersunie (Sibu) het gesê dat dat dié organisasie die watersuiweringsaanleg moes regruk omdat die "die algehele verwaarlosing, jare se verwering en die algehele afwesigheid van bestuur duidelik waarneembaar is.”

Rioolvullis is volgens Sibu