Moslemlande veroordeel Nederlandse rel met Turkye

Verskeie Moslemlande sowel as Frankryk, het die Nederlandse owerhede veroordeel omdat ‘n Turkse minister gedeporteer is.

Die luidrugtige diplomatieke geskil tussen Nederland en Turkye hierdie naweek het aansienlike onrus veroorsaak.

Verskeie Moslemlande sowel as Frankryk, het die Nederlandse owerhede veroordeel … Lees verder

Die vark in die Woolworths-verhaal

‘n Varkkop in Woolworths het tot ‘n herrie gelei.

Die studenteliggaam, Cosas, het ‘n lid geskors wat verlede week ‘n varkkop in die Kosher-afdeling van die winkelketting gelaat het.

Die student het die varkkop in ‘n Woolworths-winkel in Kaapstad gesit … Lees verder

Paniek heers in Kiëf weens nederlae teen selfverdedigingsmagte

Die Russiese President, Wladimir Poetin het ingestem tot samesprekings om Oos-Oekraïne se selfstandigheid te bespreek. Dit moet volgens Poetin gedoen word om die regmatige belange van mense in die gebied te beskerm.

Samesprekings word vandag in Mintsk in Belo-Rusland tussen … Lees verder

Man wat op ‘Jode’ losbrand was glo agent

ʼn Gewapende man, Frazier Glenn Miller, het drie mense Sondag op die vooraand van die Joodse Paasfees in ʼn Joodse gemeenskapsentrum en aftree-oord in die Amerikaanse deelstaat Kansas doodgeskiet.

Die 70-jarige verdagte, wat in aanhouding is, het nie enige van … Lees verder

Rusland ingegrawe in die Krim

demockeryRusland het nie gereageer op die gebeure in die Oekraïene tydens die Olimpiese Spele in Sochi nie. Soos verwag is, het die magswisseling in Kiëf plaasgevind by die afsluiting van die Spele.

Westerlinge, grootliks oningelig vanweë hul mediamonopolieë, het die … Lees verder

Kerry spring op die gay-wa in Afrika

Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, John Kerry het nuwe anti-gay wetgewing in Oeganda met die anti-Semitiese wetgewing van Nazi-Duitsland en apartheid in Suid-Afrika vergelyk.

Dié Nazi-uitspraak deur Kerry volg na ‘n duidelik georkestreerde poging teen die PUK oor beweerde … Lees verder

Afrikaners se Nongqawuses

delport_manfred_600deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

In die jaar 1856, aan die Oosgrens, het ‘n jong Xhosa-vrou, Nongqawuse, water gaan skep langs ‘n rivier. Met haar terugkeer het sy haar oom vertel dat … Lees verder

Die akademiese skollie Pierre de Vos

roodt_dan_wikideur Dan Roodt


Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Daar is seker min mense wat so goed vir die Afrikaanse term “suurstofdief” kwalifiseer soos die pseudo-regsgeleerde Pierre de Vos van die Universiteit van Kaapstad. … Lees verder

Weste blind vir Nazi’s in Oekraïene

nazikievDie Weste hou hulself blind vir neo-Nazi’s wat in Kiëf betoog om by die EU aan te sluit.

Die Oekraïense betogers bots met die polisie in die hoofstad na duisende mense aan ‘n anti-regeringsbetoging oor die naweek deelgeneem het, omdat … Lees verder

Die Afrikaner-volksmoordontkenners

Volg Manfred Delport op Twitter en Facebook.

Volksmoord verwek, om verstaanbare redes, baie sterk emosies. In Europese lande soos Duitsland is dit ‘n kriminele oortreding om te beweer dat die Nazi’s se moord op Jode, Oos-Europeërs en Sigeuners nie … Lees verder

‘Hanteer’ neo-Nazi’s deesdae die polisie?

Die hele sage rondom die arrestasie van Uhuru Guru van South Africa Sucks is nog lank nie verby nie en vandag het ons ‘n lang brief deur hom gepubliseer waarin hy sy kant van die saak stel.

Iets wat egter … Lees verder