Potch verwerp Wessels-verslag

Die Noordwes-Universiteit (NWU) van Potchefstroom het die omstrede Wessels-verslag oor die Nazi-saluut verwerp.

Die universiteitsraad het Donderdag vergader en sal Vrydag weer byeenkom om die verslag van dr. Leon Wessels se taakspan, wat die NWU se “institusionele kultuur” ondersoek het, … Lees verder

Burgemeester verbied ‘haatfees’

Organiseerders van die Europese Dissidente Kongress sê hul byeenkoms gaan voort nadat die burgemeester van Anderlecht in Brussel dit Sondag verbied het.

Regse persoonlikhede soos die Franse komediant Dieudonne en Alain Soral, sal daar optree

Die besluit kom nadat dit … Lees verder

Van doppertunisme tot kommunisme en afrikanisering

deur Leon Lemmer

Eendag, nie so lank gelede nie, was daar ‘n plattelandse prokureur Frederik/Frikkie/FW de Klerk wat ‘n politikus geword het. Hy het konserwatiewe geluide gemaak en op grond daarvan die partyleier geword. Chris Brink het die rektor van … Lees verder

Geweld deur swart studente by UWK doodgeswyg

Die Universiteit van die Wes-Kaap se visekanselier en rektor, Porfessor Brian O’Connell, sê daar is ‘n verskuilde agenda agter studente wat eis dat hy bedank.

Die universiteit se studenteraad (SR) het dié week ‘n protesoptog gelei wat in geweld ontaard … Lees verder

NWU wys Nazi-saluut-ondersoekspan aan

adderjanDie Noordwes-Universiteit sal ’n ondersoekspan van vier aanwys om ontgroeningspraktyke op al die universiteit se kampusse te bestudeer, het die bestuur Donderdag gesê.

Die ondersoek is gelas na ’n ontgroeningsvoorval waarin die Nazi-saluut glo gebruik is by dié universiteit.

Beeldmateriaal … Lees verder

Swartmag-manna in Potchefstroom

deur Leon Lemmer

Nelson Mandela is op Donderdag, 5 Desember, dood. Op Vrydag, 13 Desember, toe die Mandela-histerie op sy hoogtepunt was, is ‘n rubriek deur Hannelie Booyens gepubliseer. Ek het daaroor soos volg geskryf:

“Van die bedenklikste teks wat

Lees verder

Pierre de Vos en sy polities korrekte godsdiens

roodt_dan_wikideur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Pierre de Vos sê so ewe aan ‘n paar mense wat kommentaar lewer op sy jongste prul waarin hy hom by die heksejag op Potchefstroomse studente oor ‘n sogenaamde “Nazi-saluut” voeg:

I

Lees verder

HETN eis dat PUK onder administrasie geplaas word na Nazi-saluut

Die Hoër Onderwys transformasie-netwerk (HETN) eis dat die wit bestuur van die Noordwes Universiteit summier afgedank word.

Die HETN het hul kommer uitgespreek teenoor die premier van Noordwes, Thandi Modise oor die beweerde massa-Nazisaluut wat by die Noordwes-Universiteit (NWU) plaasvind.… Lees verder