R33 steeds gesluit weens sianied-ongeluk

sianied2Die R33 tussen Piet Retief en Amsterdam in Mpumalanga is steeds gesluit ná ‘n toksiese chemiese storting op die pad.

Die roete is sedert Maandag vir verkeer afgesper. Volgens ‘n woordvoerder van die Mkhondo-munisipaliteit het ‘n vragmotor met natrium-sianiedbrikette omgeslaan.… Lees verder