Leon Lemmer: Milo Yiannopoulos as ‘n problematiese regse verskynsel

Milo Yiannopoulos (gebore in 1984) se boek, Dangerous (Boca Raton, Florida: Dangerous Books, 2017, 288p; Amazon Kindle $11,39) sou aanvanklik, volgens ‘n aankondiging op Amazon se webwerf, op 14 Maart vrygestel word. Dit is eers op 4 Julie gedoen. Die … Lees verder