Rassisme is ‘n gewilde tema in die openbare diskoers, bv in die inligtingsmedia. Nathi Mthethwa, die minister van kuns en kultuur, wil blykbaar aan die voorpunt van die stryd teen rassisme wees. Kennelik dink hy dit is hoofsaaklik (indien nie … Lees verder
Etiket: Nathi Mthethwa
‘Rassiste moet gestraf word’
Die minister van kuns en kultuur, Nathi Mthethwa sê Suid-Afrikaners moet rassisme bestry met dieselfde ywer waarmee hulle teen apartheid baklei het.
Mthethwa sê elkeen het ‘n verantwoordelikheid om te verseker dat rassisme daadwerklik uitgeroei word.
Hy het gepraat tydens … Lees verder
ANC jou rassistiese De Klerk uit
Die ANC nasionale uitvoerende lid, Nathi Mthethwa het oudpresident FW de Klerk daarvan beskuldig dat hy steeds toegewyd is aan sy rassistiese verlede.
Mthethwa, wat ook die Minister van Kuns en Kultuur is, het by ‘n ANC Jeugliga-saamtrek in Soshanguve, … Lees verder
Brief: Waarom het die ANC besluit om PANSAT te ontbind?
Na aanleiding van die eensydige ontbinding van PANSAT deur die swart ANC-regime het dit my laat wonder oor die eintlike strategie agter die skuif.
Alhoewel tandeloos, was dit darem ‘n tipe van teoretiese meganisme wat die Afrkaner kon gebruik in … Lees verder
Nathi Mthethwa ‘ontbind’ PANSAT ná jare se ondoeltreffendheid
Die ANC-SAKP-minister van kultuur, Nathi Mthethwa het aangekondig dat hy PANSAT summier ontbind. Dié taalwaghond wat deur die grondwet geskep is, die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad, is veronderstel om daarop te let dat taalgelykheid in Suid-Afrika geskied. Dit is egter ‘n tandelose … Lees verder
Leon Lemmer: ‘n Winter van misnoeë: ‘n kouer wind teen Afrikaans en Afrikaners
William Shakespeare het van ‘n “winter of discontent” geskryf. In 1978/79 het hierdie frase ingang in die Britse politiek gevind toe daar uitgebreide stakings tydens ‘n buitengewoon koue winter was. James Callaghan is tydens die daaropvolgende algemene verkiesing verslaan en … Lees verder
Buitelandse invloed oor veiligheid onder die loep
Die Suid-Afrikaanse minister van polisie, Nathi Mthethwa het reeds gesê dat buitelandse eienaarskap van private sekuriteitsmaatskappye ‘n bedreiging vir nasionale veiligheid inhou.
Tot op hede is dit glashelder dat die teenwoordigheid van sulke maatskappye geen helende invloed op die donker … Lees verder
McBride is Opod se nuwe hoof
Die uiters omstrede voormalige bomplanter Robert McBride is as die nuwe hoof van die Polisie se Onafhanklike Ondersoekdirektoraat (Opod) aangestel.
Die Minister van Polisie, Nathi Mthethwa, sê McBride sal eerskomende Maandag in sy nuwe pos instap.
McBride was destyds deel … Lees verder
Vragmotor met plofstof was onderweg na Zambië
Die minister van Polisie, Nathi Mthethwa, sê die vragmotor met plofstof wat opgeblaas het en die lewens van vier polisielede en ‘n bestuurder geëis het, was onderweg na Zambië.
Die plofstof was na Beitbrug-grenspos onderweg waar talle myne is.
‘n … Lees verder
Creecy, DA, EFF doodstil oor skoolkinders wat aan oproer deelneem
Skoolgaande kinders se betrokkenheid by gewelddadige protes wat tans Gauteng teister, is ’n groot bron van kommer.
Dit bemoeilik ook die SAPD se taak om orde te herstel aansienlik.
Die Gautengse LUR vir onderwys, Barbara Creecy, is egter doodstil oor … Lees verder
McBride kry verdere hupstoot vir Opod-toppos
Die benoeming van Robert McBride as hoof van die polisie se onafhanklike ondersoekdirektoraat is deur die Nasionale Raad van Provinsies se Gekose Komitee oor Veiligheid en Grondwetlike Ontwikkeling die benoeming ondersteun.
Sy welbekende daad was om bomme by die “Why … Lees verder
Oproer oor water by Brits dalk doelbewus geskep, sê minister
Die Minister van Waterwese, Edna Molewa het gesinspeel op doelbewuste sabotasie wat kon gelei het tot die waterprobleem in die swart gemeenskap by Brits.
Molewa en Thandi Modise, die premier van die provinsie, het inwoners van Mothutlung naby Brits in … Lees verder
Polisie-moordlys is ‘warm lug’
Die minister van polisie, Nathi Mthethwa het ‘n beroep op die voormalige polisiehoof , Bheki Cele gedoen om die “warm lug” rondom die beweerde moordlys te verduidelik waar senior offisiere geteiken word.
“Hy moet verduidelik waar hy hierdie dinge kry … Lees verder
‘Saak teen Krejcir is waterdig’
Die minister van polisie, Nathi Mthethwa sê intussen hy’s vol selfvertroue dat die saak teen Radovan Krejcir waterdig is.
Hy het tydens ‘n New Age sake-toespraak in Midrand noord van Johannesburg gepraat. Mthethwa sê goeie werksverhoudinge tussen speurders het belowende … Lees verder