Kallie Kriel verloor debat teen Pieter du Toit en Johan Pienaar op RSG

Kallie Kriel, die uitvoerende hoof van Afriforum, het verlede week ‘n debat met die Naspers-propagandis Pieter du Toit en die linkse fanatikus Johan Pienaar op RSG gevoer. Alhoewel Kallie die debat verloor het, het hy soos gewoonlik ‘n paar houe … Lees verder

Potgooi: Joernaliste vrees nou die gewone man

Dan en Karin Roodt oor die invloed wat joernaliste en die hoofstroommedia besig is om te verloor. In 1967 het Brian Bunting van die SA Kommunisteparty (regs op die swart-en-wit foto, saam met Joe Slovo) voorspel dat Afrikaners die onderspit … Lees verder

Trump wen debat loshande, Netwerk24 lieg skaamteloos

Die eerste debat tussen die presidentskandidate van die Republikeinse en Demokratiese party in Amerika, Donald Trump en Hillary Clinton, Dinsdagaand is loshande deur Trump gewen.

Netwerk24 het egter skaamteloos daaroor gelieg en één bron aangehaal: CNN. Maar CNN se “peiling” … Lees verder

Gustav Venter: Sit dit af!

Gustav Venter se eerste YouTube-video op die PRAAG-kanaal waarin hy oor Naspers, DSTV, die nuwe vlag en die multikulturele, getransformeerde Springbokspan gesels. Hy dink daar is iets wat ons almal kan doen wat ‘n “enorme verskil in ons lewens gaan … Lees verder

Brief: Swak diens, geen Afrikaans deur Media24/Naspers

Vanoggend is ek briesend. Briesend vir mense van kleur wat my soos kak behandel. Ja, reg gelees, lekker af-die-tong-rol Afrikaans, Afrikaans dat almal kan verstaan wat ek bedoel en hoe ek voel. Ek kannie glo hoe verrot hierdie hele bloederige … Lees verder

‘Afrikaner-elite’ kleef krampagtig aan verslete identiteit

Die probleem met die Afrikaner-elite is dat hulle hulself as “progressief” beskou, maar in wese nie besef dat ons nie meer in die 80’s leef nie. Hul beweerde gronde vir hul verset teen die Afrikaner, nl. apartheid, het lankal verdwyn. … Lees verder

Karel Combrinck: Anti-Afrikaner-Afrikaner

Hierdie is eintlik by wyse van kommentaar op Leon Lemmer se skitterende stuk oor Afrikaners se kruispaaie wat almal behoort te lees . Wil Praag nie daaraan dink om van die rubrieke en briewe wat hier verskyn saam te bind … Lees verder

Zuid-Afrikahuis heropen in Amsterdam

Die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam heropen vanaand, ná verbouings wat meer as ’n jaar geduur het.

Die bekende baken huisves die grootste Suid-Afrikaanse biblioteek in Europa en ’n skat aan argiefmateriaal wat veral verband hou met die Nederlands-Suid-Afrikaanse betrekkinge en wat … Lees verder

Leon Lemmer: Naspers: Perspektief op 100 jaar (Deel 2)

My bespreking van die boek, ‘n Konstante Revolusie: Naspers, Media24 en Oorgange (2015), met Lizette Rabe as die samesteller, word hier voortgesit.

Khulu Sibiya

Khulu Sibiya, ‘n oudredakteur van City Press, beweer dat sedert die Naspers-oorname in 1984 “the political … Lees verder

Leon Lemmer: Naspers: Perspektief op 100 jaar (Deel 1)

Nasionale Pers is in 1915 gestig. In 1998 is die naam na Naspers verander; nie net om die naam te verkort nie, maar blykbaar ook om die maatskappy duideliker van assosiasie met die Nasionale Party en apartheid te distansieer. ‘n … Lees verder

Karel Combrinck: Linkser val jy af

Ons lewe sedert die Tweede Wêreldoorlog in ‘n wêreld wat geheel en al in ‘n linksliberale rigting beweeg het, of liewer, gedwing is. Die meeste Westerse samelewings is so links dat as hulle net nog ‘n treetjie verder links gee, … Lees verder

Naspers vra om verskoning vir apartheid

Media24 se uitvoerende hoof, Esmaré Weideman het om verskoning gevra vir die rol wat Naspers gespeel het tydens apartheid.

By die eeufeesviering van Naspers en Die Burger in Kaapstad, het Weideman medepligtigheid aan ‘n moreel onverdedigbare politieke regime erken asook … Lees verder

US gooi geld vir Xhosa en Afrikaans

Die Universiteit van Stellenbosch gaan ‘n fonds begin om Xhosa as ‘n akademiese taal te ontwikkel, het RSG berig.

Die projek is ‘n inisiatief van die nuwe rektor en Vise-Kanselier, Wim de Villiers. Die fonds sal jaarliks ‘n prys van … Lees verder

‘Ek het geleer om byvoeglike naamwoorde te vermy’

Ton Vosloo het uitgetree as nie-uitvoerende voorsitter van Naspers, het Nuus24 berig.

Vosloo, wat al sedert 1956 by die maatskappy betrokke is, sal deur Koos Bekker vervang word. Vosloo het 23 jaar as voorsitter gewerk.

“Naspers en sy vennote is … Lees verder