Staatsveiligheid gaan sosiale media beheer

Die ANC het besluit om in te gryp om sosiale media te sensureer, in die lig van kwessies soos die verspreiding van “fopnuus” en swendelary, sê die Minister van Staatsveiligheid David Mahlobo.

Hy het Sondag tydens ‘n vraag-en-antwoord-sessie met joernaliste … Lees verder

Duisende immigrante verdwyn in Duitsland

Die mislukking van Angela Merkel se immigrasiebeleid is blootgelê nadat dit rugbaar geraak het dat een vyfde van derdewêreld aankomelinge verdwyn het in Duitsland. Dis duidelik dat die land onvoorbereid was op die instroming.

Volgens ‘n berig in Die Welt, … Lees verder

Dan Roodt: In Stockholm broei ‘n ‘regse gevaar’

Ek is nou maar enkele dae terug van my besoek aan Stockholm waar ek op uitnodiging aan die Identitär Idé-konferensie op Saterdag 1 Oktober deelgeneem het. Oral in Europa het die woord “identitêr” deesdae ‘n regse of nasionalistiese konnotasie en … Lees verder

Australië se verkiesing dra die China-stempel

Onafhanklike kandidate, wat waarskynlik ‘n naelbyt-Australiese verkiesingsuitslag sal bepaal, het nou op die voorgrond getree.

Een van hulle het anti-Asiatiese retoriek, wat 20 jaar gelede vir die eerste keer gehoor is, ingespan en die eerste minister, Malcolm Turnbull, is in … Lees verder

Frexit of Nexit, welke landen volgen het Britse voorbeeld?

Verschillende leiders van rechtse partijen hebben in andere landen ook opgeroepen tot een referendum in eigen land.

Onder meer Marine Le Pen en Geert Wilders vinden dat hun volk moeten kunnen kiezen over het lidmaatschap van de Europese Unie.

Nu … Lees verder

Gustav Venter: ‘Modder en bloed’: ‘n Lang, stywe middelvinger vir die Britse Ryk

Vatso Engelsman!

Vatso Soutie!

Vatso Rooinek, vatso gulsige verdelger van volkere, vatso lafhartige kryger wat in blokhuise skuil en op oormag staatmaak, vatso afbrander van plase en aanhitser van barbare, vatso verkragter van vroue en moordenaar van kinders en vatso … Lees verder

Dan Roodt: Ja, Koos, die (konformistiese) Afrikaner se denke is bankrot

Onlangs het Koos Kombuis ‘n rubriek gepubliseer met die titel Is ons denke werklik so bankrot? Ek wil graag daarop antwoord, nie net omdat hy verkeerdelik na my en Steve Hofmeyr as “wit nasionaliste” verwys nie, maar ook omdat ek … Lees verder

Zuma, Poetin hou samesprekinge

Die Russiese president, Vladimir Poetin, en president Jacob Zuma het hulle bilaterale samesprekings in Moskou afgesluit, het RSG berig.

Die twee leiers het tydens die vieringe van die 70 ste herdenking van die oorgawe van Nazi-Duitsland in die Tweede Wêreldoorlog … Lees verder

Oor onafhanklikheid vir Skotland, met toepassing op Suid-Afrika

In die plaaslike koerante is aanvanklik min aandag aan die moontlikheid van Skotse onafhanklikheid geskenk. Nader aan die referendumdatum (18 deser) en veral toe dit blyk dat die meerderheid kiesers ten gunste van outonomie kon stem, het meer berigte verskyn. … Lees verder

Paniek heers na ja-stemmers in Skotland voortou neem

Die verkiesing op 18 September vir Skotse onafhanklikheid oorheers die Verenigde Koninkryk na die deur-tot-deur veldtog aan beide kante verlede week nie meer ‘n dramatiese oorwinning vir die nasionalistiese leier Alex Salmond uitsluit nie.

Maak geen fout nie, die Britse … Lees verder

Afrikaans: die grondslag vir ‘n nuwe politiek

danr2deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Vandag beantwoord die redakteur van Rapport, Waldimar Pelser, my vorige artikel in Rapport en hier op praag met ‘n pleidooi dat ons mekaar minder moet … Lees verder

Ons vir jou, Mugg & Bean?

Soos diegene wat my op Twitter volg sal weet, lees ek tans ‘n boek vanaf die Klub Digitaal-ebiblioteek genaamd Stuff white people like deur Christian Lander. Dis ‘n ligte, satiriese soort kyk na Noord-Amerikaanse blankes en hul dikwels paradoksale, polities … Lees verder

Die blywende aard van die volkstaat

Muller, 'n professor in geskiedenis aan die Katolieke Universiteit van Amerika, skryf in die Maart/April uitgawe van Foreign Affairs  (my vertaling): “Etniese nasionalisme het ‘n groter en meer blywende rol in die moderne geskiedenis gespeel as wat algemeen verstaan … Lees verder

Muller, 'n professor in geskiedenis aan die Katolieke Universiteit van Amerika, skryf in die Maart/April uitgawe van Foreign Affairs  (my vertaling): “Etniese nasionalisme het ‘n groter en meer blywende rol in die moderne geskiedenis gespeel as wat algemeen verstaan … Lees verder