Reserwebank kap terug oor nasionalisering

Die president van die Reserwebank, Lesetja Kganyago sê die bank vind dit moeilik om politieke risiko in die land te voorspel, maar het gewaarsku dat die nasionalisering van die Reserwebank baie ernstige gevolge vir die land sal hê.

Sy opmerking … Lees verder

DA werk saam met EFF wat eis dat Stem, eiendomsregte waai

Die EFF het Woensdag ‘n aantal eise gestel aan die ANC en die DA vir nouer samewerking. Dit blyk dat Julius Malema en Mmusi Maimane (foto bo) gemene grond gevind het.

Malema se party eis onder meer die uitgooi van … Lees verder

Gay, Afrikaans, marxisties en EFF-studenteleier by Tuks

“Woensdag het ‘n groep wit mansstudente my ‘n rasseverraaier en ‘n moffie genoem,” sê Jaco Oelofse. “Nie baie oorspronklike nie, maar hulle het probeer.”

Oelofse is gay, wit, marxistiese en Afrikaans, asook die studenteleier van die Ekonomiese Vryheidsvegters op die … Lees verder

EFF registreer by OVK met beloftes van nasionalisering, grondroof

MalemaDie ekonomiese vryheidsvegters is geregistreer as ‘n politieke party by die Onafhanklike Verkiesingskommissie.

“Die registrasie van die EFF … is ‘n historiese oomblik en die begin van die werklike radikale, militante en beslissende politieke program wat sal lei tot ware Lees verder

Grond behoort aan ’buitelanders’, sê Malema

Julius Malema het gister ‘n duidelike rassestreep getrek deur te verklaar dat Afrikanerboere in Suid-Afrika as buitelanders of vreemdelinge gesien moet word.

Die ANC-jeugleier het tydens ‘n jeugbyeenkoms in die Noord-Kaap gesê: “Dié land behoort aan buitelanders.”

Sonder grondbesit, beteken … Lees verder

Menseregtedag gevier met ‘Skiet die boere’ en nasionalisering

Julius Malema, ANC-Jeugleier meen dat ‘wit boer’ joernaliste ‘n sameswering teen hom voer, het 702 eyewitness news Maandag berig.

Malema het jeugdiges tydens Menseregtedag in Mafikeng toegespreek, en ‘wit boer’ joernaliste gekritiseer en beweer dat hulle ‘n persoonlike vendetta teen … Lees verder

Nasionalisering van landbougrond

“Daar kan geen twyfel wees dat as alle produktiewe grond in Suid-Afrika in ’n nasionale bate omskep word, dit die nasionalisering van grond beteken nie.” Aldus dr. Pieter Mulder, adjunkminister van landbou en leier van die Vryheidsfront Plus.

Volgens media-verslae … Lees verder

Marcus sê nasionalisering is ‘mal’

Gill Marcus, president van die Reserwebank, het dit Dinsdag duidelik gemaak dat die rand nie vasgepen sal word nie en dat die nasionalisering van die instelling “mal” is. 

“Ek dink nie ons sal die benadering volg om ’n vlak te … Lees verder

Malema kan geskiedenis meer as Mandela verander

Miskien moet ‘n mens effe terugstaan en na die groter prentjie kyk, sover dit die huidige histerie rondom Julius Malema betref. Indien Malema regtig die myne wil nasionaliseer, behoort ons hom daarin te ondersteun.

Dis waarskynlik ‘n gemeenplaas om te … Lees verder

Julius belowe nasionalisering

Die huidige ANC-leierskorps is “skattebolle”, hetJulius Malema, ANC-jeugleier, gister in ’n toespraak gesê waarin hy Nelson Mandela se woorde gebruik het om sy strewe na ’n beleid van die nasionalisering van myne te regverdig.

“Ons gee nie om wie sê … Lees verder

Malema ANC se enigste juweel – Mbalula

Die ANC se omstrede jeugleier, Julius Malema, is die ANC se enigste juweel aangesien dit al is wat die ANC het, en die opposisie nie het nie, en daarom die nydige jaloesie. So het die adjunk-minister van Polisie, Fakile Mbalula, … Lees verder

Politieke meetsnoere van die geldmagte

Malema, hofnar en mondstuk vir die ANC regering, raak toenemend opdringerig oor die nasionalisering van die Suid-Afrikaanse myne. Mandela het met fyn tydsberekening intussen sy goedkeurende seël daarop geplaas en ‘n ander dimensie daaraan verleen.

Hierdie dimensie hou beslis vir … Lees verder

‘Mandela ondersteun nasionalisering’

Nasionalisering was ‘n beleid wat Nelson Mandela self ondersteun het, het Julius Malema Donderdag gesê.

Malema het gepraat by ‘n ANC-ontbyt wat by Drakensteingevangenis naby die Paarl gehou is om die 20ste herdenking van Mandela se vrylating te vier.

Malema … Lees verder

Malema moet myne nasionaliseer

Ek sien net negatiewe stellings omtrent Malema en sy dreigemente oor die myne se vergrype. Ek het reeds twee jaar gelede vir die ANC geskryf om daaraan te dink: In plaas daarvan om ‘n hele klomp plase te vat wat … Lees verder