Zuma se vrou dalk vervolg omdat sy hom vergiftig het

Suid-Afrika se eerste dame, Nompumelelo Ntuli-Zuma gaan dalk vervolg word omdat sy na bewering die president in 2014 probeer vergiftig het. Zuma het haar toe uit Nkandla uitgeskop, waarna die voorval deur die Valke ondersoek is.

Die Valke se ondersoek

Lees verder

ANC-SAKP-bewind vervolg veiligheidspolisie uit NP-dae

Terwyl die ANC en Suid-Afrikaanse Kommunisteparty self duisende misdade gepleeg het, waaronder internasionale terreur, het die nasionale vervolgingsgesag so pas aangekondig dat die veiligheidspolisie van Soweto van “moord” op ‘n ANC-vroueterroris, Nokuthula Simelane, aangekla gaan word. Simelane was glo lid … Lees verder

NVG gaan appèl aanteken teen uitspraak oor Valke-hoof

Genl.maj. Johan Booysen,
Genl.maj. Johan Booysen,

Die Nasionale Vervolgingsgesag gaan appèl aanteken nadat die Durbanse hooggeregshof alle aanklagte teen die geskorste hoof van die Valke in KwaZulu-Natal, ter syde gestel het.

Die waarnemende nasionale direkteur van openbare vervolging het destyds gesê die eenheid … Lees verder

NVG ontken ondersoek na beeldmateriaal van dossiere in asblik

Mpsiane, links, die dag van Mandela se begrafnis by die R8,2 miljoen Wraith
Mpsiane, links, die dag van Mandela se dood by hul R8,2 miljoen Wraith

Die Nasionale Vervolgingsgesag het bewerings ontken dat die hoofaanklaer in KwaZulu-Natal, Moipone Noko, die dossiere in ‘n multi-miljoenrand belastingsbedrogsaak laat verdwyn het.

In nog ‘n kinkel in … Lees verder

Burry Stander-saak wéér uitgestel

burry2Die saak van die taxibestuurder wat daarvan beskuldig word dat hy die internasionale bergfietskampioen Burry Stander doodgery het, is in die Port Shepstone-landdroshof uitgestel.

“Die saak is tot 28 en 29 November uitgestel sodat nog bewyse ingesamel kan word,” het … Lees verder