Franse waarsku dat ISIS groot gevaar op eie bodem inhou

Frankryk het gister bevestig dat ‘n beplande terroriste-aanval gefnuik is. Sewe mense is in hegtenis geneem Sondag, insluitend lede van die Islamitiese staat in Sirië.

‘n Tweede bron het aan Reuters gesê dat ISIS-militante geïdentifiseer is na ‘n wenk van … Lees verder

DA onthuts dat SAIR hul eie ANC-veldtog kan kelder

Die DA is onthuts dat die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge nie die party se oppergesag wil aanvaar nie.

SAIR ondersteun die “Ken jou ANC”-veldtog, in weerwil van die DA se verwoede teenkanting.

Die DA, wat ’n baie lang verhouding met … Lees verder