Tesourie gaan fondse van wanbetalende munisipaliteite terughou

Die Nasionale Tesourie sê hy gaan die oorbetaling van fondse aan munisipaliteite terughou weens hulle versuim om Eskom en ander diensverskaffers te betaal.

Die Tesourie, wat verantwoordelik is vir die bestuur van Suid-Afrika se nasionale regeringsfinansies, het gesê dat die … Lees verder

Skaf departement van vroue, kinders, gestremdes af

Die departement van vroue, kinders en mense met gestremdhede se geldsake en bestuur is haglik en die tyd het nou aangebreek dat dié departement na jare van wanbestuur afgeskaf word, sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlementêre woordvoerder … Lees verder

SAUK blaas R1.5 miljard

generationsFinansiële wanbestuur by die SAUK saai verwoesting, met sy jongste jaarverslag wat toon dat versuim is om voldoende rekenskap te gee vir R1.5miljard wat bestee is aan konsultante.

Dié dienste kon ewe maklik deur sy eie personeelLees verder