Nog ‘n Nasionale Sleutelpunt sneuwel voor rooi gevaar

Die Parlement sal twee dae langer in sitting wees nadat lede van die vakbond, Nehawu, die raadsaal van die Nasionale Vergadering (NV) in Kaapstad is Dinsdagoggend binnegestorm het.

Die werkers staak nadat onderhandelings oor hul bonusse `n dooiepunt bereik het. … Lees verder

SANEF sal aanhou om foto’s van Nkandla te plaas

Die Nasionale Redakteursforum, SANEF, sê die media sal voortgaan foto’s van Nkandla te publiseer.

SANEF sê foto’s van veiligheidskenmerke van die opgraderings aan President Jacob Zuma se privaatwoning op Nkandla in KwaZulu-Natal wek aansienlike openbare belangstelling, en daarom sal hulle … Lees verder