Vissers by St Francis gered

​Dertien mense moes Woensdag gered word toe hul vissersboot onklaar geraak het en gestrand het naby die hawe in St. Francisbaai in die Oos-Kaap, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) gesê.

“Die tjokkaboot … het enjinkrag verloor toe dit na die … Lees verder

Wit tiener red Duitse drenkelinge

’n Wit tiener het die lewens van ’n Duitse gesin gered wat besig was om te verdrink by Port Alfred se oostelike strand, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) Donderdag gesê.

“Dit het gelyk of die pa se voete Woensdag deur … Lees verder

Nuwejaarsvieringe lei tot talle verdrinkings

swemmers‘n Twaalfjarige kind het verdrink in die Swartkopsrivier naby die dorp Motherwell in Port Elizabeth.

Die polisie sê die seun was saam met ander kinders naby ‘n brug toe hy in die moeilikheid beland het.

Polisieduikers is ook op soek … Lees verder

Jong rugbyspeler verdrink in Oos-Londen

nahoon‘n Jong rugbyspeler is dood, nadat hy Vrydag saam met agt van sy spanmaats by die Nahoon-riviermond in Oos-Londen deur ‘n sterk stroom meegesleur is.

Craig Lambinon, woordvoerder vir die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) het gesê die spelers was vermoedelik van Lees verder