Mantashe klim in teen buitelandse mynbelange

Die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, het uitvoerende beamptes in die mynsektor daarvan beskuldig dat hulle negatiewe sienings oor Suid-Afrika aanwakker.

Daar is ‘n gebrek aan vertroue tussen die partye in die mynbedryf wat aangespreek moet word, het Mantashe gister … Lees verder

President lewer moeë Staatsrede

In ‘n Staatsrede wat verskeur is deur opposisielede, het president Jacob Zuma min op detail gefokus en byna hoegenaamd nie op die Nasionale Ontwikkelingsplan nie, die regering se groei bloudruk.

Zuma het benadruk dat die skep van werkgeleenthede vinniger ekonomiese … Lees verder

Platinumstaking kan NOP kaap

Die sukkelende ekonomie is ‘n terugslag vir die ANC se belofte van groei en werkskepping onder die Nasionale Ontwikkelingsplan.

Die effek van die staking op die ekonomie is reeds groot en die handelstekort sal na verwagting toeneem.

Die ANC beplan … Lees verder

ANC sal beleggersvertroue herstel

zumaDie ANC het belowe om beleggersvertroue met bestendige beleidsrigtings te herstel na sy oorwinning in die algemene verkiesing, het RSG berig.

Die ANC se Sekretaris-Generaal, Gwede Mantashe, het die party daartoe verbind dat hy sy beleid duidelik sal uitspel, en … Lees verder

Vavi veg voort teen skorsing

Betoë sal Vrydag in die Suid-Gautengse hooggeregshof in Johannesburg in die saak tussen Cosatu en sy geskorste hoofsekretaris Zwelinzima Vavi voortgesit word.

Vavi is verlede jaar geskors na hy erken het dat hy ‘n buite-egtelike verhouding met ‘n kollega gehad … Lees verder

Verwarring heers oor ANC se beleidsrigitngs

beleidDie Sentrum vir Ontwikkeling en Ondernemerskap sê daar is geen gemeenskaplike grond en samehangende beskouing in die regering se drie belangrikste ekonomiese beleidsrigtings nie.

Die uitvoerende direkteur van die Sentrum, Ann Bernstein sê die ekonomie is in die moeilikheid en … Lees verder

Die AHi, AfriSake en die NOP

transformasiedeur Leon Lemmer

Op die Afrikaanse Handelsinstituut (AHi) se webwerf word welvaartskepping as sy missie of leuse gestel. Dit impliseer glo inklusiwiteit en die onderskrywing van die ANC-regering se transformasiebeleid, met swart ekonomiese bemagtiging wat daarby ingesluit word. Selfs met … Lees verder

Taakspan sal omstrede NOP-aspekte ondersoek

African National Congress ( ANC) se sekretaris-generaal Gwede Mantashe sê die omstrede ekonomiese aspekte van die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) sal nie afgeskryf word nie.

Die Alliansie se ekonomiese beraad kon die naweek nie ooreenstemming bereik oor die ekonomiese hoofstuk van Lees verder