Twee stropers doodgeskiet

Twee renosterstropers is doodgeskiet en ses is in hegtenis geneem, het RSG berig.

SanParke sê in die eerste voorval het veldwagters van Krokodilbrug op drie vermeende renosterstropers afgekom.

Hulle is agterna gesit en twee is noodlottig gewond, terwyl die derde … Lees verder

Vermeende renosterstroper doodgeskiet

krugerrhino‘n Vermeende renosterstroper is doodgeskiet en nog een gewond tydens ‘n skietery met veldwagters van die Nasionale Krugerwildtuin.

‘n Derde vermeende wildstroper is ook in hegtenis geneem. Die gewonde verdagte is onder polisiebewaking in die hospitaal.

Die polisie sê die … Lees verder