ANC-jeugliga wil Kaapse wynplase beset

As ‘n daling in die rand die prys is wat die ANC moet betaal om beheer van die ekonomie oor te neem, dan moet dit maar so wees, sê Collen Maine, die president van die ANC-jeugliga.

Maine het gister ‘n … Lees verder

Letterkunde en die nasionale demokratiese revolusie

Die afgelope week of wat het daar ‘n soort onderonsie of relletjie hom tussen Afrikaanse skrywers afgespeel rondom die voortbestaan van die skrywersvereniging Pretoria-PEN. Tydens ‘n telefoongesprek tussen my en ‘n ander skrywer het hy die beswaar geopper dat ek … Lees verder

Hoeveel slapies nog voor die wolf op ons is?

’n Mens verbaas jou daaraan dat die ANC se beleid van ’n nasionale demokratiese revolusie (NDR) nog nie ’n teenrevolusie onder blankes aangestook het nie. Want in effek is dit die doodsvonnis van blankes. Of word die NDR lánkal net … Lees verder