Trump kondig die einde van nasiebou aan

Die Amerikaanse Republikeinse presidentskandidaat, Donald Trump het in ‘n belangrike beleidstoespraak die einde van “nasiebou” aangekondig.

“As ek president word, sal die era van nasiebou tot ‘n baie vinnige en beslissende einde gebring word,” het Trump beloof het bygevoeg dat … Lees verder

De Klerk se roemlose oorgawe bevestig deur ANC

Alhoewel FW de Klerk homself daarop roem dat hy Suid-Afrika aan die ANC oorhandig het en apartheid beëindig het vir “vrede”, is die ANC nie dieselfde mening toegedaan nie.

Die party sê De Klerk is “nie ‘n messias nie”. Die … Lees verder

Hierdie staat is so dood soos ‘n vark

As ons eerlik is, is Verwoerdianisme of afsonderlike ontwikkeling nooit veel van ‘n kans gegee om te slaag nie. Skaars het dit in die vroeë sestigerjare beslag gekry of dit is met fanfare afgeskiet.

Suid-Afrikaners behoort dieselfde ongeduld met die … Lees verder

SA geskiedenis moet glo nog swarter word

Die ANC wil graag swarter geskiedenis in alle skoolkinders se kele afdruk.

Dié nuutste plan vir meer intensiewe ideologiese breinspoeling, sal lande soos Kuba uitsonder.

Die huidige kurrikulum plaas glo te veel klem op die Europese geskiedenis in plaas van … Lees verder

Diego Forlán kelder ‘nasiebou’

Diego ForlánSkitterende spel deur die doelskieter van Uruguay, Diego Forlán, het die Bafana Bafana met 3-0 laat verloor. Terwyl Suid-Afrika oor die afgelope maande getrakteer is op die onoorwinlikheid van die plaaslike sokkerspan en die regeringsgesinde media oor “nasiebou” gepopel het, … Lees verder

Die fisiologie van die euforie se afloop

Oor ‘n jaar van nou af sal politieke sosioloë en ander vakwetenskaplikes ontleed hoe die huidige sokkereuforie afgeloop het, en hoekom.

Om nou reeds projeksies te maak is om ‘n mens se kop ver uit te steek. Dit bied egter … Lees verder

Wat lê na die sokkerwêreldbeker?

In die grootste nasiebouprojek op aarde probeer die ANC om die Nuwe Suid-Afrikaanse nasie in ‘n eenheid saam te snoer.  Miljarde rande is reeds gespandeer om die diep klowe tussen Suid-Afrika se volkegemeenskap te oorbrug deur sport as saambindende faktor

Lees verder

Is Suid-Afrika ‘n mislukkende staat?

Hoe kan Afrikaners as ‘n minderheidsvolk hulself laat geld in ‘n mislukkende staat wat steeds deur die internasionale gemeenskap as sprekende voorbeeld van ‘n suksesvolle multietniese staat voorgehou word?

Terwyl daardie persepsie nog in die buiteland bestaan, sal ons nie … Lees verder