Honderde werkers van vismaatskappye het Vrydag in Walvisbaai aan ’n massa-protesaksie deelgeneem teen wat hulle as die miskenning van hul arbeids- en menseregte beskou, het die Republikein berig.
Dié betoging volg kort op die hakke van ’n soortgelyke protesaksie verlede … Lees verder