Naledi Pandor prys H. Naledi-vonds

Die minister van wetenskap en tegnologie, Naledi Pandor, sê Suid-Afrika moet meer in navorsing belê wat fokus op die paleontologiese wetenskappe, het RSG berig.

Sy het gereageer op die ontdekking van ‘n nuwe spesie van die menslike familie by die … Lees verder

Onderbroekvlag by elke skool kos R34 miljoen

Die ANC-bewind gaan 22 193 landsvlae by elke skool laat aanbring teen ‘n koste van R34 miljoen. Skoolkinders gaan ook gedwing word om Nkosi Sikelel’ iAfrika te sing en om “patriotiese gevoelens” teenoor die ANC te ontwikkel.

Dit het verlede

Lees verder

Oranje boven! en ander Hollandse gedagtes

Tans is die sokkerwêreldbeker aan die gang en hoewel ek geen sokkergeesdriftige is nie, is dit tog interessant om die vordering van die spanne dop te hou.

Gisteraand het Oranje, soos die span van Nederland bekendstaan, tot die kwarteindronde deurgedring. … Lees verder

Gegradueerdes dalk binnekort tot gemeenskapsdiens verplig

Alle gegradueerdes, ongeag of hulle opvoeding privaat befonds of betaal is vir deur die Nasionale Studente Finansiële Hulpskema, kan dalk binnekort gedwing word om ‘n jaar se gemeenskapsdiens te doen.

Die gemeenskapsdiens sal soortgelyk wees aan dit wat van studente-dokters … Lees verder

‘SA sal nie deur terreur gedestabiliseer word’

waronterror2Die minister van staatsveiligheid, Siyabonga Cwele het gesê hy wil Suid-Afrikaners verseker dat die land nie aan die risiko van destabilisering deur terroriste blootgestel sal word nie.

Suid-Afrikaanse owerhede ondersoek nog hoe ‘n plaaslike paspoort verkry is deur Samantha Lewthwaite, … Lees verder

‘Wit Weduwee’ se vals SA paspoort gekanselleer

samlewthwaite2Die minister van binnelandse sake, Naledi Pandor, het gesê dat die paspoort van ‘n vrou wat vermoedelik betrokke is by die terreuraanval by ‘n winkelsentrum in Kenia, in 2011 ondersoek en gekanselleer is omdat dit op ‘n bedrieglike wyse bekom Lees verder