Openbare mening kies gorilla bo swart seuntjie

As die openbare mening tussen ‘n swart kind en ‘n gorilla moet kies, kies hul laasgenoemde.

Meer as 200 000 mense het ‘n petisie in Amerika onderteken nadat ‘n gorilla in die Cincinnati-dieretuin doodgeskiet is om ‘n vierjarige swart seun … Lees verder

Vrae na skokdood in privaathospitaal

’n Centurion-gesin het geweet dat hul pa se lewenslyn nie lank is nie, maar dat hy aan septiese skok dood is – en dit in ’n privaathospitaal – is vir hulle ’n bietjie dik vir ’n daalder.

Daarom het Dalene … Lees verder

Noord-Kaap vir mediese nalatigheid gedagvaar

Die Noord-Kaapse gesondheidsdepartement staar ‘n R32 miljoen mediese nalatigheidseis in die gesig nadat ‘n baba met serebrale gestremdheid gediagnoseer is nadat hy by een van die provinsie se fasiliteite behandel is.

Die departement voer aan dat een van die grootste … Lees verder

Lyk in staatshospitaal gelos om te ontbind

Vier personeellede van die Chris Hani Baragwanath-hospitaal is geskors nadat hulle die liggaam van ‘n 18-jarige meisie gelos het om te ontbind, het die departement van gesondheid Donderdag gesê.

Die departement het die afgelope paar weke vinnig opgetree teen beamptes … Lees verder

Watermonsters by Bloemhof toon nalatige rioolbesmetting

Uitslae van toetse op watermonsters wat by Bloemhof in Noordwes ingesamel is, toon dat die munisipaliteit nalatig was toe drinkwater met riool besmet is.

Die burgerregte-groep AfriForum het die toetse aangevra nadat drie babas dood is weens die vuil water.… Lees verder