Zille belowe BSEB, grondhervorming en verhoogde toelaes

blueberetsDie DA het Sondag sy ondersteuners die versekering gegee dat die party nie hul swart rassebeleid sal laat vaar nie.

Tydens die bekendstelling van hul verkiesingsmanifes in Polokwane het die DA-leier, Helen Zille gesê hulle ondersteun Breë Swart Ekonomiese Bemagtiging … Lees verder

DA sal op benadeling van net een rassegroep fokus

Leiers van die Demokratiese Alliansie het Sondag na sy beleidskonferensie die noodsaaklikheid vir rasbeleid beklemtoon ten einde die “nalatenskap van apartheid” reg te stel.

By ‘n perskonferensie in Kaapstad, het die DA -leier, Helen Zille gesê die party erken dat … Lees verder