Betogers wil instellings met nagwaak dwing tot oorgawe

Betogers van die Fees Must Fall-veldtog het Sondagaand ‘n nagwaak by die Universiteit van Johannesburg se Aucklandpark Kingsway-kampus gehou.

Betogers van ander instellings, soos die Tshwane Universiteit van Tegnologie en die Noordwes Universiteit se Mahikeng-kampus was nog in die aand … Lees verder

NWU waarsku belhamels dat nagwaak onwettig is

Die kampusbestuur van die NWU is bewus van ‘n beplande nagwaak ter ondersteuning van die landwye onrus op kampusse wat vir vanaand beplan is.

Die formele aansoekprosedure vir so ‘n aksie is nié gevolg nie.

Die kampusbestuur wil dit duidelik … Lees verder

Skoppensboer: Soliforum se denksprong tot in Lenin se mousoleum


Skoppensboer se naweek het stil maar gelukkig verloop. Veral was hy in sy noppies dat Oom Clive uiteindelik sy laaste dae in vrede kan slyt, sonder om weer in Pretoria-Sentraal met glasskerwe in die … Lees verder