Dan Roodt: Engels lei tot dwelms en domheid op skool

Vroeër vandag het ek iets getwiet wat myns insiens voor die hand liggend is:

Lees verder

Dan Roodt: Raak dadelik apaties oor Zuma: ‘n ope brief aan Afrikaners

Geagte Afrikaners,

Waarskynlik het u opgemerk dat die ANC-SAKP, daardie goddelike organisasie wat eens aan ons voorgehou is as ‘n hemelse seën vir die land, nie meer so gewild in die Engelse media is nie. En as ek praat van … Lees verder

Britse politikus wat Afrikaners steun uit party geskors

‘n Britse politikus en kandidaat vir UKIP in die huidige parlementêre verkiesing in dié land, is uit sy party geskors, onder andere omdat hy simpatie vir Afrikaners en blanke Suid-Afrikaners uitgespreek het. In ‘n aanlynonderhoud het mnr. Jack Sen, die … Lees verder

Uit die dagboek van Konrad Kots

Liewe dagboek,

Ek is immer dankbaar dat ek tans kortstondige roem beleef. Dis nie dikwels dat onbeduidende verloorders soos ek in die kalklig verkeer agv ‘n hofsaak nie. My aanslag op sagte teikens soos Afrikaners was hoogs suksesvol, en ek … Lees verder

Nadine Gordimer oorlede

Nobelpryswenner en skrywer Nadine Gordimer is op die ouderdom van 90 oorlede.

Gordimer het bekendheid in Afrikaans verwerf nadat sy Afrikanervroue met vetplante vergelyk het “wat net goed is om te verkrag”.

Sy was ‘n hegte vriendin van die Sweedse … Lees verder

Die rol van PRAAG by Afrikanerbevryding

roodt_dan_wikideur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Ek wil nie hier, anders as wat Flip Buys van Solidariteit so gereeld in sy Rapportrubrieke doen, my eie beul blaas nie. Toe ‘n dertigtal van … Lees verder

‘Disfunksionele gemeenskap lei tot distopiese letterkunde,’ sê Gustav Venter

gustav2
Gustav Venter, afgeneem op die plaas in die Clarens-distrik waar hy woon

praag voer ‘n onderhoud met Gustav Venter, skrywer van Die amigdala van Alrina Smal en die huidige apokaliptiese vervolgverhaal Bodem.

Wanneer het u die idee gehad om Lees verder

Hoe Joe Slovo die land verower het

Onlangs het ‘n biografie uit die pen van die Amerikaanse Jood, Alan Wieder, verskyn met die titel Ruth First and Joe Slovo in the war against apartheid (Monthly Review Press). Dit vertel die fassinerende verhaal van hoe twee Litause Jode … Lees verder

Toe Afrikaanse skrywers leuenaars geword het

Een van die mees fassinerende maniere waarop Europese volkere oor die afgelope paar eeue tot stand gekom het, is deur die skepping van nasionale letterkundes. Frankryk in die sestiende eeu was blykbaar van die res van Europa afgesonder. In daardie … Lees verder