Afrikaanse name moet van RAU-koshuise af

Omdat die Universiteit van Johannesburg, die voormalige RAU (Randse Afrikaanse Universiteit) deesdae ‘n “pan-Afrika-sentrum van kritiese intellektuele ondersoek” is, moet sy oorspronklike Afrikaanse koshuisname verwyder word. Die huidige swart studentekorps is nie teen die name gekant nie, maar die Lees verder

Beswaar teen naamsveranderings van skole in Midvaal

Mnr. Timothy Nast
Burgemeester
Munisipaliteit van Midvaal

Geagte mnr. Nast,

Volgens berigte in die media steun u die naamsveranderings van Afrikaanse skole in Midvaal wat historiese name soos dié van drs. Hendrik Verwoerd en D.F. Malan insluit, en wil dit … Lees verder

‘Regses misbruik die howe’ – ANC

“Regse elemente” misbruik die ANC se sensitiwiteit vir die land se diversiteit, het die Gautengse sekretaris van die ANC, David Makhura gister gesê.

“Ons (die ANC) is geweldig sensitief vir die diversiteit van ons mense… ons dink hierdie sensitiwiteit word … Lees verder

VF+ wil met plaaslike ANC oor ‘Pretoria’ praat

Die Vryheidsfront Plus het uitsprake van die plaaslike ANC in Pretoria verwelkom waarin hulle erken het dat die naam van die hoofstad Pretoria is.

Die voorsitter van die ANC se Tshwane-distrik, Sputla Ramokgopa, het aangedui dat Pretoria se naam nie … Lees verder

DA verkies Milner bo Paul Kruger, meen VF+

Dit volg nadat die DA se hoofsweep in die Tshwane-metroraad, dr. Derek Fleming, ‘n verklaring uitgereik het waarin die VF Plus hieroor aangeval word.

Tans is daar ‘n proses waarin die stadsraad oorweeg om 27 straatname, waaronder talle wat na Lees verder

Dit volg nadat die DA se hoofsweep in die Tshwane-metroraad, dr. Derek Fleming, ‘n verklaring uitgereik het waarin die VF Plus hieroor aangeval word.

Tans is daar ‘n proses waarin die stadsraad oorweeg om 27 straatname, waaronder talle wat na Lees verder