Solidariteit, ANC stem dat ‘apartheidname’ moet verander

Dr. Danie Brink, uitvoerende direkteur van Solidariteit Helpende Hand, sê Solidariteit stem saam met die ANC dat “apartheidsname” moet weg. Hy word soos volg aangehaal op Netwerk24:

Dr. Danie Brink, uitvoerende direkteur van Solidariteit Helpende Hand, het gesê hulle stem

Lees verder

Noordwes wil naam verander te midde van diensleweringsfiasko

Noordwes moet eers sy huis in orde kry voor daar op luukshede soos naamsveranderinge gefokus kan word, sê kritici van die jongste ANC-foefie.

Ongelukkigheid volg op Premier Supra Mahumapelo se aankondiging Vrydag dat daar oorweging geskenk word aan die gedagte … Lees verder

Lüderitz ontstoke oor naamsverandering

“Hulle kan die dorp se naam verander soos hulle wil; ons sal ‘Buchters’ bly,” was die algemene gevoel oor die moontlike naamsverandering wat Lüderitz mag tref.

Wit en swart inwoners wat met Republikein gesels het, is uiters ongelukkig oor die … Lees verder

Te veel ekstremiste is al vernoem

Die Kaapse stadsraad wil Tafelbaai-boulevard na F.W. de Klerk hernoem en De Klerk se minnesanger Leopold Scholtz vind dit uitstekend aangesien “ekstremiste” daarteen gekant is.

Die probleem is egter dat sommige “ekstremiste” in Leopold se eie verbeeldingswêreld nes geskop het, … Lees verder

‘Rue des Boers’ in Luxemburg verander na Nelson Mandelaweg

ruedesboersLuxemburg se tweede grootste stad, Esch-sur-Alzette, gaan ‘n bekende pad wat in 1923 na die Boere-soldate in die Tweede Vryheidsoorlog vernoem is, verander na Nelson Mandela-weg. Dié aankondiging het hewige reaksie onder die land se konserwatiewe en selfs verregse groepe … Lees verder

Nelspruit-naamsverandering weens fout nie voor hof

nelspruitDie hofsaak oor Nelspruit se naamsverandering na Mbombela kon nie in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria aangehoor word nie weens ‘n fout op die hofregister.

Die finansiële bestuurder van die Laeveldse Sake- en Toerismekamer, Linda Grimbeek het dit as teleurstellend … Lees verder

Nelspruit hof toe oor naamsverandering

mbombelaInwoners van Mpumalanga en die Laeveldse Sake- en Toerismekamer is vandag in die Hooggeregshof in Pretoria om die naamsverandering van Nelspruit na Mbombela uit te daag.

Sowat 20 000 inwoners en die Kamer het R300 000 ingesamel om die naamsverandering … Lees verder

Stellenbosch en ander Wes-Kaapse name verander

Mev. Helen Zille, premier van die Wes-Kaapse provinsie, het ‘n hele reeks naamsveranderings in dié provinsie aangekondig. Dít volg ná die suksesvolle transformasie van skool- en straatname wat die party reeds in Midvaal uitgevoer het.

“As ek om my kyk, … Lees verder

Wat lê na die sokkerwêreldbeker?

In die grootste nasiebouprojek op aarde probeer die ANC om die Nuwe Suid-Afrikaanse nasie in ‘n eenheid saam te snoer.  Miljarde rande is reeds gespandeer om die diep klowe tussen Suid-Afrika se volkegemeenskap te oorbrug deur sport as saambindende faktor

Lees verder

Pretoria bly Pretoria

“Pretoria se naam bly voorlopig Pretoria,” was dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier, se reaksie na gister se hofsaak oor die stad se naam.

Volgens dr. Mulder was dit die implikasie van regter Ismael se bevel gister in die Pretoriase hooggeregshof Lees verder

Verf Pretoria oranje, blanje, blou!

Die ANC se besluit om in openlike konfrontasie met die Afrikanerinwoners en belastingbetalers van Pretoria te tree met sy provokatiewe naamsverandering moet beantwoord word.” So sê dr. Dan Roodt van PRAAG, in antwoord op die nuus dat die ANC se … Lees verder

Afriforum sal hof toe oor Pretoria

Die burgerregte-inisiatief AfriForum het aangedui dat sy regspan gereed staan om enige poging om Pretoria se naam te verander, in die hof te stuit.  Dié organisasie is ook van voorneme om grootskaalse protesaksies voor, tydens en na die Wêreldbekersokkertoernooi te … Lees verder