Johannesburg tot laat gisteraand ontwrig deur N3-vloedramp

Tonele wat met dié uit die distopiese roman Bodem vergelyk kan word, het hul gister op die N3-snelweg oos van Johannesburg afgespeel, met dele van die snelweg wat in ‘n rivier verander is. Motors het begin dryf, teen mekaar gebots … Lees verder

Reusebeloning vir inligting oor polisiemoorde

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het ‘n reuse-beloning uitgeloof vir inligting wat kan lei tot die inhegtenisneming en suksesvolle vervolging van die verdagtes wat betrokke was by twee onlangse voorvalle waartydens drie polisiebeamptes doodgeskiet is, het Sapa berig.

Noxolo Kweza, woordvoerder … Lees verder

Kettingbotsing by Villiers na veldbrand

Digte rook weens veldbrande het Woensdag naby Villiers tot ‘n kettingbotsing gelei toe vragmotors, ’n minibus-taxi en motors gebots het en van die voertuie vlamgevat het.

Tussen Warden en Villiers het ‘n veldbrand sowat 10 km buite Villiers digte rookwolke … Lees verder

KZN spring duur e-tol vry

tolleeKwaZulu-Natal het ‘n duur e-tolstelsel vrygespring.

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap sal teen November e-toltegnologie by twee tolplazas in die provinsie aanbring om verkeersvloei te verbeter.

Anders as in Gauteng is dit egter nie ‘n bykomende tol wees nie, maar bloot … Lees verder