Lid van Zuma-beskermingseenheid skuldig bevind

Vonnisoplegging van ‘n lid van die presidensiële beskermingseenheid sal na verwagting Donderdag in die Potchefstroom-landdroshof begin.

Malose Makonyane is Woensdag skuldig bevind op aanklagte van opsetlike saakbeskadiging, die rig en afvuur van ’n vuurwapen, roekelose bestuur, asook die roekelose ingevaarstelling … Lees verder

Derde ongeluk vir vragmotorbestuurder wat chaos saai

Dit is die derde keer dat die swart vragmotorbestuurder wat verlede week verwoesting by Alberton gesaai het, vir strafbare manslag aangekla word.

Isaac Maruding het verlede week tussen 48 motors op die N12 by Alberton ingejaag en vier mense se … Lees verder

Vragmotorbestuurder wat verwoesting op N12 saai, vas

Die bestuurder van die vragmotor wat die ongeluk op die N12 in Alberton veroorsaak het, sal volgens die polisie op vier aanklagte van strafbare manslag in die hof verskyn.

Die 44-jarige bestuurder van die beweerde onpadwaardige vragmotor was glo Dinsdagoggend … Lees verder

Brand na gru-ongeluk op N12 eis nege

flamesNege mense het doodgebrand toe twee motors in vlamme uitgebars het ná ‘n botsing op die N12 in die Noordwes, het die polisie gesê.

Kol. Sabata Mokgwabonehet gesê die ongeluk het tussen Christiana en Warrenton plaasgevind.

‘n Bakkie met vier Lees verder

Protea-oproer: 100 vas nadat polisie aangeval word

protest2Meer as 100 mense is Woensdag in hegtenis geneem weens openbare geweld en kwaadwillige saakbeskadiging in die Protea-gebied, sê die polisie in Soweto.

Ao. Kay Makhubela, polisiewoordvoerder, sê die mense is in hegtenis geneem tydens ‘n betoging oor dienslewering wat … Lees verder