Dan Roodt: Afrikaans gaan onder weens linksheid van Afrikaner-elite

In die verre verlede toe Beeld nog my briewe geplaas het, was daar ‘n polemiek tussen my en Willie Esterhuyse waarin hy die Afrikaanse taaldebat as “verslane bier” afgemaak het. Op 19 Februarie 2000 het Esterhuyse in sy wysheid geskryf:… Lees verder

‘n Stem vir die DA is ‘n stem vir nog ‘n Afrikaner-holocaust

Die DA se verkiesingslagspreuk, "One nation, one future" verteenwoordig 'n stuk koloniale drogredenasie so groot soos Milner se imperialistiese droom van een Suid-Afrika onder Britse gesag wat Engels praat. Dwarsdeur die negentiende eeu het opeenvolgende Britse lords die Afrikaners vertel

Lees verder